LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Phumlani Lodge & Conferencing | LekkeSlaap
+28

Phumlani Lodge & Conferencing

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Duncan Straat, Emalahleni (Witbank), 1035, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Phumlani Lodge & Conferencing bied luukse akkommodasie wat as van die beste in die industrie beskou word.

Ons maak voorsiening vir konferensies en voorsien ontbyt, middagete en aandete. Ons is trots op die persoonlike en professionele diens wat ons aan kliënte bied.

Phumlani Lodge & Conferencing is ideaal geleë op die hoek van Mandela- en Duncanstraat. Dit is baie naby aan al die geriewe.

Die lodge bied luukse, gerieflike akkomdasie vandag teen gister se tariewe. Dit is voorwaar bekostigbaar om by Phumlani Lodge tuise te gaan. Ons maak voorsiening vir toeriste en sakereisigers. Beleef die rus vir jou siel terwyl die vriendelike personeel om sien na al jou gasvryheidsbehoeftes.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Phumlani Lodge & Conferencing
Netheid
5.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • 40 Duncan Straat, Emalahleni (Witbank), 1035, Mpumalanga
  • Gaste dink Phumlani Lodge & Conferencing het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Witbank Mpumalanga
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Duncan Straat, Emalahleni (Witbank), 1035, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDljY2VkNzI2LTJhMzMtNDNiNy1hODIwLTA0YTU3OWQ3MDFlZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 40 Duncan Street Emalahleni (Witbank) 1035 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.876251210193 29.225666981686
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!