Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phumulani Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 78 resensies vir Phumulani Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elna T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna T
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Welkome lafenis vir warm, seer voete na voltooiing van die Thonga Trail.

Ons het voor ons die Thonga Trail aangepak het daar oornag en weer nadat ons die stap voltooi het. Dankie vir jou gasvryheid, vriendelikheid en die onverwagse vergunning. Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize B
Gesin met tieners

Een van die beste plekke waar ons nog ooit gebly het!

Uitmuntende verblyf! Rerig baie lekker gebly. Sal beslis teruggaan vir 'n langer kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D
Gesin met tieners

Ruim, skoon, veilig, gerieflik, met aircon en heerlike matrasse!

Fantastiese plek! Ruim, skoon, veilig, mooi en gerieflik! Sal vir seker vir enige een aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dylan S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan S
Gesin met klein kinders

Excellent.

The place was nice and clean, safe, and had good internet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talitha G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talitha G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie in Sodwana.

Sal Phumulani Lodge vir enige iemand aanbeveel wat Sodwana toe gaan. Skoon, netjies, stil en regtig baie gerieflik en naby aan alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elisabeth S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisabeth S
Gesin met klein kinders

Wonderful place, perfect wooden bungalow with enough space for everybody.

Beautiful bathroom, nice kitchen. Lovely place close to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyn V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en professionele diens, in 'n silwerskoon eenheid.

Vandat Mariette ons in die gietende reën ingewag het, tot ons vier dae later gery het was alles uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maureen N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen N
Gesin met tieners

Rustig, vriendelik en skoon.

Maklik om te vind. Vriendelike gasheer. Skoon, veilig en sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noah L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noah L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Private, spacious, green.

Mariette is an extremely attentive host. The place was very clean with a great cleaner who came every day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia P
Saam met vriende

Amazing stay!

What an amazing experience. Mariette goes out of her way to make your stay perfect. Unit is spotless. Loved the aircons. Enjoyed the swimming pool. Security is topnotch. Will definitely see us again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ihane D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ihane D
Gesin met klein kinders

Netjies, veilig, waarde vir geld.

Die hele perseel is baie netjies onderhou. Die huis was baie ruim en het alles wat mens nodig het. Daar is 'n kragopwekker wat aangesit was met tye as daar loadshedding was. Sal Pumulani Lodge vir enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia H
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Dis 'n baie gemaklike plek. Groot erf waar kinders kan speel. Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ralf S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralf S
Enkelreisiger

Wonderful place with welcoming atmosphere.

Mariette and her staff were so friendly and always had a helping hand. The house was spacious and well-equipped. If you have the chance, stay there!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon G
Gesin met klein kinders

Sien sterre.

Great plek om vakansie te hou, baie soos Mozambique.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda R
Gesin met tieners

Fantasties.

Beautiful plek. Heerlike tyd gehad en sal met groot vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bert K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons tyd daar vreeslik geniet. Kon niks fout vind nie. Alles is skoon en in goeie werkende kondisie.

Dis baie veilig daar. Sekuriteit gedurende die aande. Toe ons daar aankom toe wag hulle vir ons by die chalet. Alles werk. Alles is skoon. Plek /braai word elke dag skoon gemaak. Baie spasie. Ons het niks om oor te kla nie. Sal dit altyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute bliss.

Mariette made such an effort to make us feel welcome! Facilities are exactly as advertised.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendi H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendi H
Gesin met klein kinders

Baie rustig en skoon.

Ons was vriendelik ontmoet deur Mariëtte. Ons het regtig lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya K
Saam met vriende

Awesome.

I would definitely recommend Phumulani Lodge. What awesome people and a great place to stay. The service is spectacular and very clean. The staff is very friendly. The location is safe and great. Will stay there again. Thanks guys see you soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeffrey B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeffrey B
Gesin met klein kinders

Great choice for Sodwana.

We had a super time at Phumulani Lodge. Very good value for money. We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie D
Saam met vriende

Lekker gebly, alles netjies. Mariette baie behulpsaam.

Waarde vir geld en skoon. Sal definitief weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie D
Saam met vriende

Gerieflik, skoon en netjies.

Alles was net reg. Mariette is baie vriendelik en behulpsaam. Kombuis is mooi toegerus. Lekker lugversorging. Dit was presies soos op die foto's.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane W
Gesin met tieners

Comfortable, clean, lovely staff, well maintained, quiet aircon, central to main road.

Excellent choice of accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Saskia W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saskia W
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik met alles wat mens nodig het, en die AC was net 'n bonus.

Ons was ontvang deur Mariette wat baie vriendelik was en behulpsaam, ons het niks ekstra nodig gehad vir vakansie nie en sal vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly en veilig, sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harvie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Harvie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, baie dankie.

Baie netjiese verblyf en vriendelike personeel wat ons op tyd ontvang het. Sal beslis weer hier tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wally V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wally V
Saam met vriende

Wonderlik.

Baie ruim en gerieflik. Nou die 5de keer wat ons daar was en sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry W
Saam met eggenoot / lewensmaat

So tuis soos by jou eie huis.

Gerieflik tuisgegaan. Goed toegeruste eenhede, sekuriteit is baie goed. Lekker swembad en goed geleë. Definitief weer bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine S
Gesin met tieners

Eerste klas.

Ek was baie beïndruk gewees. Alles het gewerk. Daar was genoeg van alles in die huis. Sekuriteit was tops. Die skoonmaker het haar werk goed gedoen. Die opsigter was baie vriendelik en bereid om met enigiets te help. Sy het ook gereeld kom oë wys om te sien of ons gelukkig is en of ons enige iets nodig het. Baie professioneel. Huisie was pragtig, ordentlike stortkop. Ons kom verseker terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wally V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wally V

Wonderlik.

Was nou die derde keer en gaan weer Desember. Baie gemaklik en lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lukas D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Ons het al talle kere hier gebly, en sal bly terug gaan. Netjies, skoon en bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis F
Saam met vriende

Baie baie baie nice!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mignon B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek, waarde vir geld.

Dit was heerlik, as ons langer kon bly sou ons beslis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dolla V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolla V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste, sal definitief weer by Phumulani oorbly.

Chalet was perfek, asof dit splinternuut is met lugversorging, dubbelpunt-proppe, handdoeke, ens. Mariette om die draai was vriendelik, en behulpsaam, sal nie weer op 'n ander plek slaap in Sodwana nie, om die draai van hoofstrand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J
Gesin met klein kinders

Perfek geleё, skoon en netjies.

Groot grasperk vir die kinders om op te speel met goeie sekuriteit, die verkoelde kamers is wonderlik na 'n dag in die warm son. Daar is 'n swembad om die see af te was en ook 'n braai (by die swembad en by elke unit) vir aandete. Erika se span is baie behulpsaam en vriendeli!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld, goeie ligging.

Goeie skoonmaakdiens en Erika het alles mooi gereël vir ons en baie vinnig op navrae gereageer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V

Uitstekende akkommodasie.

Baie skoon en netjies. Tydens loadshedding het ons geen kragonderbrekings gehad nie, met die kragopwekker wat dadelik aankom. Sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alexander C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander C
Gesin met klein kinders

Lekker rustig.

Rustag en baie skoon en veiligheid is goed. Baie dankie, was lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lukas D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, ruim en skoon.

Ons het baie lekker hier gebly en sal vir seker teruggaan. Die eenheid waarin ons gebly het was ruim en skoon en tussen bome geleë waar jy 'n verskeidenheid van voëls kan sien en hoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S
Saam met vriende

Akkommodasie baie netjies. Alles wat mens nodig het in kombuis was beskikbaar.

Persone was baie vriendelik en behulpsaam en mal oor die exstra detail met exstra tafeltjie en fleeced komberse wat mens kan gebruik ook badhandoeke in houthuisies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malinda S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malinda S
Gesin met klein kinders

Neat place.

We had a pleasant stay. One of the aircons was not working properly but the owner said that they will make work of it. Overall we had a good stay. An aircon in the living room will be great in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cynthia G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia G
Gesin met tieners

High five Phumulani!

Dankie vir ‘n onvergeetlike vakansie Phumulani Lodge! Ons gaan elke jaar Sodwana toe en jul verblyf was by vêr die beste en uitstekende waarde vir ons geld. Patricia, Mumsie en die res van die span is hulpvaardig, vriendelik en hard werkend. Die Lodge is baie netjies en sekuriteit baie goed. Swembad kan dalk bietjie aandag (kennis) geniet! Deel asb. ons goeie resensie met die staff, dis hulle wat ons so lekker laat tuis voel het! Ons sien julle definitief weer volgende jaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renita L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renita L
Gesin met tieners

Verwagtinge heeltemal oortref.

Die chalet was blinkskoon en is elke dag weer skoongemaak. Chalet nommer 8 is tussen die bome en die voëlgeluide en eekhorinkies in die bome was vir ons baie spesiaal. Die chalet is baie ruim en goed toegerus met kwaliteit meubels en toerusting. Die spenskas en yskas-vrieskas is ook ruim. Die lugversorging in die leefarea en beide kamers was 'n heerlike lafenis na 'n warm dag op die strand. Die sekuriteit is ook uitstekend. Ons gaan beslis weer daar bly as ons Sodwana besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wally V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wally V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Mooi skoon en 'n vriendelike plek. Sal vir seker teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en was wat die siel nodig gehad het.

Die kamers was koel en kon 'n goeie nags rus kry. Privaatheid was beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casper G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier. Sal dit definitief weer doen.

Baie lekker gekuier. Veilige plek en mooi. Net en ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie M
Saam met vriende

Lekker gekuier op die stoep en rondom die braaier elke aand.

Lekkee gekuier elke aand om die vuur en op die stoep. Kombuis is toegerus vir die nodigste kosmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry W

Besonderse blyplek met vriendelike personeel en waarde vir geld.

Veilige parkering, goed toegeruste huisies met genoeg spasie. Baie goeie waarde vir geld en die diens wat ons ontvang het was 5-ster! Sal definitief weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevor L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor L

Comfortable stay in rural surroundings a short drive from the beach.

Pity about the loud party on Friday night going on to 02h00 on Saturday morning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shireen V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Vriendelike personeel.

Dit is 'n lekker stil en rustigtige plekkie met vriendelike personeel. Netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariam M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariam M
Gesin met tieners

Ideal base to explore Sodwana.

The chalets are clean with air-conditioning in the bedrooms. Set around secure parklike grounds. Enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizma L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma L
Gesin met klein kinders

Rustig, veilig en baie lekker.

Ongelukkig het die kragonderbreking wat plaasgevind het op ons laaste aand van ons kos laat afgaan - die kragopwekker was daardie aand nie aangeskakel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roxane B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxane B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, gerieflik, privaat en sommer net tuis gevoel.

Lieflike vakansiehuisies, ek sal vir seker nog vele kere gebruik maak van hul akkommodasie. Die huisies het alles wat jy nodig het met daaglikse betroubare skoonmaakdienste, vir seker 'n 10 uit 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rochelle V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle V
Gesin met klein kinders

Very comfortable.

Will definitely stay there again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie gemaklik.

Sal beslis weer daar oornag.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier en gebly.

Baie veilig, skoon en lekker plek om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casper K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Casper K
Gesin met klein kinders

Stil en rustig.

Netjiese plek. Kampterrein was lekker ruim en kon die 10 van ons met gemaak daar tent opslaan. Bome het genoeg koelte verskaf vir die warm dae. Bad kamers ook skoon en netjies. Sal Phumulani sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V
Gesin met tieners

Fantasties! Sal more weer gaan as ek kan!

Dit was skoon en lekker! Mumsie was met aankoms daar, vriendelik en hulpvaardig! Sal more weer gaan as ek kan. Sal hulle definitief weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, sal definitief weer gaan.

Pragtige plek en mense baie vriendelik. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mario H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario H
Gesin met tieners

Lekker gebly en gekuier!

Ons kuier by Phumlani Lodge in Sodwana Bay was uitstekend. Alles wat 'n mens nodig het is daar. Sal definitief weer by Phumlani Lodge boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bevredigend matrasse van hoë gehalte.

Dis 'n uitstekende plek vir hengelaars. Baie netjies, kan miskien oorweeg om 'n TV in te sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Was baie beïndruk met hoe keurig cabin ingerig is. Alles skoon en in sy plek. Omgewing rustig en privaat. Gee somervakansie gevoel. Mamasy was daar vir enige versoeke en was ons baie tevrede en baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruwan B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruwan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ervaring.

Baie bekostigbare verblyf. Geniet geniet om daar te bly. Alles was skoon, netjies en op sy plek. Personeel wat daar werk is vriendelik. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inanje W - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inanje W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Briljant! Baie skoon, netjiese verblyf met alles wat jy nodig het en nog meer.

Baie beïndruk met Phumulani. Dit was skoon (skoonmakers maak daagliks skoon), netjies, ons het baie veilig gevoel met die uitstekende sekuriteit. Die kombuistoerusting is volledig en selfs meer as wat 'n mens benodig. Glad nie ver van die strand af nie. 'n Absolute plesier, ons sal beslis weer Phumulani besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Ek sal definitief die lodge vir enige iemand aanbeveel, dit is baie netjies en maklik toeganklik, personeel is vriendelik en behulpsaam, die swembad is 'n bonus vir die warm somersdae, kyk maar net vir die nuuskierige agies wat deur die heining vir 'n mens loer. Ek sal definitief weer Phumulani Lodge oorweeg vir my volgende wegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Gesin met klein kinders

Fantastic!

Die beste akkommodasie wat ek nog in gebly het in Sodwana. Alles was perfek netjies, skoon en in uitstekende kondisie. Veiligheid is uit die boonste rakke! Ek sal dit vir seker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam om in die huisie te leef elke dag!

Ons het reeds die volledige resensie aan die eienaar deurgegee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tjaart C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tjaart C
Gesin met klein kinders

Moeiteloos en gerieflik.

Ons het dit baie geniet. Dit is presies soos hulle adverteer. Baie lekker gekuier. Mumsie was baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Junior V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junior V
Gesin met klein kinders

Beste plek waar ek nog gebly het in Sodwana.

Geen woorde, regtig dit was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip N - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip N
Gesin met tieners

Baie netjies en mooi.

Heerlike naweek- of vakansiehuis binne 10 min van die strand af. Privaat, veilig en baie gerieflike huisies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Enkelreisiger

Lekker ontspannend, goeie diens en sentraal geleë. Net 'n plesier!

Eenhede netjies en ruim. Phumulani sentraal geleë en maklik toegangbaar. So rustig en stil dat ek volgende keer 'n klein radio sal saamneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
J D M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
J D M
Saam met vriende

Dit was baie lekker, sal graag weer wil gaan.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco C - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco C
Enkelreisiger

Baie netjies en skoon.

Dit was 'n baie lekker tyd gewees daar. Huis was altyd skoon en netjies gewees. Diens is vinnig en baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene K
Saam met vriende

Groot pret.

Dit maak nie saak wat die weer maak nie. Dit bly baie gemaklik en die swembad is 'n groot aanwins.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S
Gesin met klein kinders

Sal weer daar kom kamp.

Kampterrein uit boonste rakke en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bea W - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea W
Gesin met tieners

Baie aangenaam.

Die lodge self is baie aangenaam, gerieflik en netjies. Die enigste nadeel is dat dit buite die voormalige Parkeraad se gebied geleë is. 'n Mens moet dus elke keer wanneer jy die strand wil besoek, 'n substansiële toegangsfooi betaal (ongeveer R165 vir 'n motor met twee volwassenes en een kind).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek om te bly in Sodwana.

Die diens wat ons vooraf en tydens ons besoek daar gekry het was baie goed. Die huisie was netjies en goed toegerus met alles wat mens nodig gehad het. Ons het dit baie geniet om daar te bly en sal beslis weer teruggaan. Dit is lekker naby aan alles, word daagliks skoongemaak en lekker koel met die lugversorging - perfek vir die bedompige weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Hoofstraat, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb60c0f430c58357013462ea561579ee9187fafc1343eef4d3e164b1ef21db957bd86ffae6a18ce39f3a16668ebbd9dc5c093?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 Off Main Road Sodwana Bay 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -27.522139932577 32.655159831047
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem