Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phumuza Bush Lodge

  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 745, Eersbewoonweg, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Phumuza is 'n privaat selfsorg-lodge in 'n bos op 'n plaas naby Bela-Bela. By Phumuza kan gaste 'n verskeidenheid doendinge geniet soos voëlkyk, fietsry, stap of sommer net ontspan en die stilte van die bosveld inneem. Ons verkoop ys en hout en 'n paar ander benodigdhede.

Die lodge bied gerieflike selfsorg-chalets en houthutte met en suite-badkamers. Gaste moet asb. hul eie handdoeke, vadoeke en skoonmaakmiddels saambring, want dit word nie voorsien nie. Die volledig toegeruste kombuise het elkeen 'n tweeplaatstoof, ketel en braaigeriewe. Daar is nie TV's of klankstelsels nie, net die geluide van die bos. Neem 'n blaaskans, jy verdien dit.

Gaste kan luilekker dae geniet in die eindelose ooptes en die stilte, wandelinge in die bosveld onderneem en lekker afkoel in die swembadjie na 'n tydjie in die warm Afrik-son.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 190 resensies vir Phumuza Bush Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Plaas 745, Eersbewoonweg, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Phumuza Bush Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 745, Eersbewoonweg, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAasbQUF2O3HvMddA1HjtQRQAIndD3h3PwcwdEi4xjDbWJ4Ox4lZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 190 5 1 5 Farm 745 Eersbewoon Road 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.857839054733 28.357781311501