Table View Akkommodasie by Piazza Art Guest House | LekkeSlaap
+13
+13

Piazza Art Guest House

Selfsorg
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwbergweg 283, Table View , Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Piazza Art Guest House is in Table View, 'n voorstad van Kaapstad.

Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en het 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het 'n dubbelbed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 1 enkelbed. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is 'n gemaklike sitkamerstel in die sitarea. Die eenheid lei na die stoep-area met buitesitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek en gratis WiFi word voorsien.

Die strande in die area is ideaal vir watersport soos windplankry en vlieërbranderry. Gaste kan ook vierwielfietsry en voetslaan geniet, inkopies doen of gaan uiteet.

Slaapplek

’n Bespreking by Piazza Art Guest House sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Blaauwbergweg 283, Table View , Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwbergweg 283, Table View , Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACeW8j8K3Za4SvALpSQlsARk4WQLaeZZtlfMELXP03qlMGfba4o?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 5) 283 Blaauwberg Road Table View 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.83195325941 18.51748901196
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za