Middelpos Akkommodasie by Picardi Guest House | LekkeSlaap
+50
+50

Picardi Guest House

4 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Steenbok Laan , Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Picardi Guest House is in Upington geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplekkie op pad na verskeie bestemmings.

Ons het 8 slaapkamers wat uniek en smaakvol versier is. Elke kamer het 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, wasbak en toilet.

Geriewe in elke kamer: 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, en koffie- en teemaakgeriewe.

Ontbyt en ander etes word by die Chameleon Restaurant en konferensiesentrum naby die gastehuis bedien. Parkeerplek is beskikbaar op die perseel en die gastekamers is net 'n klein entjie se ry van die Oranjerivier, gholfbaan en ander besienswaardighede af.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 4 resensies vir Picardi Guest House
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
2.8/5

Ligging

  • 52 Steenbok Laan , Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Picardi Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Steenbok Laan , Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3ODQ3N2IxLWU5YmEtNDliMi1iNzU5LTg0ZTVmNjA3YjFmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 4 52 Steenbok Avenue Upington 8801 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.44901 21.26645
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za