Kampsbaai Akkommodasie by Picasso Villa | LekkeSlaap
+40
+40

Picasso Villa

Selfsorg
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athollweg 3 , Kampsbaai, Kaapstad, 8040, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Picasso Villa is 'n selfsorghuis in Kampsbaai, Kaapstad. Die voorste en agterste kuierarea bied 'n lieflike uitsig oor die omgewing en see in die verte.

Dié tripelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met ondervloerverhitting, 'n stort en bad. Die tweede kamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die derde kamer het 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer. Die vierde kamer is op die onderste verdieping en het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-stort.

Die volledige kombuis is op die middelste verdieping en daar is ook 'n kombuisie op die onderste verdieping. Daar is 2 sitareas waarvan 1 'n TV met 'n kringklankstelsel het. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel vir 10 en 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n groot balkon wat reg rondom die huis strek.

Daar is ook 'n groot soutwaterswembad, gas- en houtskool-braaigeriewe, 'n koivisdammetjie, sonstoele en 'n eetarea. WiFi, veilige parkeerplek vir 2 sekuriteitstrale en 'n alarmstelsel met gewapende reaksie word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Picasso Villa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Athollweg 3 , Kampsbaai, Kaapstad, 8040, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athollweg 3 , Kampsbaai, Kaapstad, 8040, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6988f0bdeb355149e90ce24c228da96fb2909207b239a7e3f1d84d9f884215c9aa9a4da3e1f056b201d0de01aa159087791?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 000  per nag (plek vir 8) 3 Atholl Road Camps Bay 8040 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9500699 18.386230991402
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za