Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Piccadilly Farm Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 63 resensies vir Piccadilly Farm Accommodation
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johan D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker gebly.

Die verblyfplek was geruststellend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anné D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anné D
Gesin met tieners

We looked for a place to stay overnight on our way to the South Coast. We travel with two young dogs.

Piccadilly Farm was ideal because it was close to the highway and the cottage was fenced off. We could go to Piggly Wiggly for breakfast before departure and Howick was close by to purchase food for dinner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik langs die N3 geleë vir oorslaap, netjies.

Heerlike, gerieflike huis met ruim spasie en 'n goed ingerigte kombuis. Gasstoof wat help met loadshedding. Gerieflik geleë langs die N3 vir oorslaap ook. Pragtig, netjies en skoon. Sterk WiFi, maar nie beskikbaar tydens loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa H
Saam met vriende

Rustic, but comfortable.

Although the building is quite old, it was comfortable. Everything that was needed was there. Peaceful and quiet. Great position if you want to enjoy the meander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker oorgeslaap. Perfek vir sportgeleenthede in die omgewing soos die Comrades-marathon.

Baie lekker ligging. Mal oor die plaaslewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B
Saam met vriende

Baie lekker.

Was baie lekker gewees en het die tyd geniet daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons was baie goed ontvang al was ons vroeër daar as wat ons beplan het. Ons is ingelig oor wat ons in die omgewing kan doen vir die dag. Die huis is in 'n goeie toestand en ons het alles gehad wat ons nodig gehad het en nog meer. Sal vir seker weer daar gaan oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n aangename oornagplek op pad na die Suidkus.

Die uitsig vanaf die 'farm cottage' is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renier E
Gesin met tieners

Gerieflik en goed geleë.

Baie netjiese en gerieflike huis. Alles wat jy nodig het. Lekker eenkant en stil. Kan dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n pragtige cottage, gerieflik ingerig en baie gemaklik. Die eienares is vreeslik gasvry en het uit haar pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak.

Die cottage wat ons gehuur het is "cosy"en baie goed toegerus. Die bed is baie gemaklik en die WiFi is beslis 'n bonus. Ons gasvrou het ons selfs verduidelik na 'n lekker "venue" om die Springbokke se wedstryd te kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccadilly Farm Accommodation se terugvoer

Many thanks for your review, we look forward to hosting you again in the near future.

Piccadilly Farm Accommodation
Cora M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oorslaapplek.

Ons het as familie op pad berge toe hier oorgebly, gemaklike huis met vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessels M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessels M
Gesin met tieners

Heerlike groot huis op 'n plaas.

Baie goeie toegangsroete vanaf die N3. Vriendelike en uiters hulpvaardige gasheer en gasvrou. Huis is netjies en goed ingerig. Alles werk en die kaggel was heerlik en die hout in oorvloed. Ons het baie veilig gevoel hoewel die huis baie naby die N3 snelweg geleë is. Daar is 'n elektriese heining en hek wat permanent in werking is. Daar is ook 'n doeltreffende alarm en kamerastelsel. Die pragtige tuin en swembad skep 'n ontspanne rustige atmosfeer. Dis 'n pragtige omgewing. Ons het heerlik gebly en sal weer by Piccadilly Farm bly. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joël M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joël M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornagplek in die Midlands.

Lekker oorslaap plek op pad Suidkus toe. Huis is goed toegerus en daar is mooi stapplek op die plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mc B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mc B
Saam met vriende

Ruim vertrekke, gerieflik met ekstra bederfies.

Mooi uitsig en lekker om daar wakker te word. Vars lug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle W
Gesin met tieners

Ons kuier was werklik onvergeetlik. Die diens was baie vriendlik en die verblyf baie gemaklik, alles wat 'n mens nodig gehad het was daar en nog meer.

Die dag met aankoms was ons so vriendelik ontvang. 'n Groter eenheid was beskikbaar vir die aand en ons is dadelik daarheen geneem. Die huis was ten volle toegerus vir 'n onvergeetlike kuier. Baie goeie diens , fantastiese sekuriteit en gemaklike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda S

Die kothuis is baie gerieflik ingerig vir 'n kort verblyf en het alles wat nodig is. Die beddegoed en breekgoed is ook van goeie gehalte. Die boeke is ook interessant.

Dit is egter net te naby aan die N3 om 'n rustige plaasatmosfeer te beleef agv die padlawaai. Die uitsig is egter mooi en die kothuis gesellig. 'n Ander negatief is dat die badkamer in die hoofkamer is en die ander gaste deur die kamer moet loop, maar dit is ook nie so groot probleem as dit almal familielede is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja T
Gesin met klein kinders

Genotvol.

Lekker gesinsverblyf. Sal voorstel dat swembad net opgelos word. Kon nie die besem en mop kry nie. Maar het daarsonder klaargekom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly comfortable "home from home".

The trucks on the N3 during the day could be a noisy problem we only slept there and it was quiet and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luna N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Luna N

Heerlike groot plaashuis.

Die huis is groot, jy het niks nodig behalwe jou eie kos nie. Pragtige tuin en swembad. Dit voel baie verwelkomend en het genoeg spasie vir ‘n groot groep. Alle implemente is reeds daar so niks is nodig nie. Die enigste effense irritasie was die geraas van die hoofweg af, maar dan ook was dit Paasnaweek wat te verwagte was. Shirley is altyd beskikbaar. Baie goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ou plaashuisgevoel en eenvoud, met uitsonderlike uitsig!

Sal beslis volgende keer bietjie langer vertoef en nie net oornag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna O
Gesin met tieners

Pragtige huisie met karaktervolle meubels gerieflik naby die snelweg vir oorslaap.

Die enigste toegang tot die badkamer is die hoofslaapkamer wat miskien 'n probleem kon word as ons daar langer sou bly. Egter omdat tieners langer as hulle ouers slaap seker nie 'n te groot probleem nie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius H D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marius H D
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Tuine is besonders, veral die rose in blom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccadilly Farm Accommodation se terugvoer

Good day Marius, thank you for your lovely comments about our garden, and the roses, we look forward to hosting you again in the near future.
regards
Shirley

Piccadilly Farm Accommodation
Desré J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desré J
Gesin met tieners

Oulike, skoon plek.

Plek is netjies en skoon. Stortvloer is onveilig - glad as jou voete vol seep is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda D
Gesin met tieners

Good overnight.

The highway was very close so had trucks hooting all through the night. For an overnight stay was good, the old farm house was lovely and felt homey.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccadilly Farm Accommodation se terugvoer

Good day Belinda,

Thank you for your review, We are close to the highway and apologise for the noise ,The N3 highway is currently being repaired so there is only one lane.

kind regards
shirley

Piccadilly Farm Accommodation
Christopher M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher M
Gesin met tieners

Home away from home. Everything you need.

Wow. Will definitely be going back. What a home from home. Wish that we lived in that house and woke up and went to sleep to that environment every day. To the owners and an amazing staff member, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinkie K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinkie K
Gesin met tieners

Absoluut perfek.

Alles was netjies en veilig. Ons het die board games geniet. Perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salmon S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salmon S
Gesin met tieners

We absolutely loved our stay in this tranquil and beautiful area.

The farm cottage was absolutely charming and we found it to be perfect. The farm's proximity to the N3 may not be everybody's cup of tea but we didn't have a problem with it and found it convenient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri J
Gesin met klein kinders

Baie mooi plek met gasvrye mense!

Baie dankie vir 'n heerlike aand in julle mooi huis. Ons het 'n klein plekkie verwag en toe ons daar aankom was dit 'n baie groot luukse huis met uitgesoekte mooi meubels. Ons het dadelik tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccadilly Farm Accommodation se terugvoer

Good afternoon Adri,

Thank you for your review and we look forward to hosting you again in the near future,

Regards,
Shirley

Piccadilly Farm Accommodation
Liezel O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel O
Gesin met klein kinders

Very homey feeling and comfortable.

Comfortable and spacious. Great for friends and family travelling together.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie huislike gevoel en gemaklik.

Gemaklik en ruim. Dit is ideaal vir vriende en familie wat saam reis.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lukas L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas L

Awesome!

Awesome place to overnight!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccadilly Farm Accommodation se terugvoer

Hi Lukas,

Thank you for your review, we look forward to hosting you again soon

Regards,
Shirley

Piccadilly Farm Accommodation
Erhard E - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erhard E
Besigheidsreis

Uitstekende waarde vir geld.

Baie goeie blyplek, net baie naby aan die snelweg met meegaande verkeersgeraas, maar niks te ernstig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccadilly Farm Accommodation se terugvoer

Good afternoon Erhard,

Thank you for your review. We appreciate your feedback and look forward to hosting you again soon.

Regards,
Shirley

Piccadilly Farm Accommodation
Jenny V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny V
Gesin met tieners

Gemaklike kort oorslaap.

Ons het laat in die aand daar aangekom en net koffie gedrink, geslaap en vroeg die volgende oggend gery. Alles was beskikbaar behalwe koffie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccadilly Farm Accommodation se terugvoer

Good day Jenny,

Thank you for your review. I hope your next visit is a little longer to enjoy all the other wonderful attractions in the KZN Midlands.

Regards,
Shirley

Piccadilly Farm Accommodation
Juanita P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita P
Gesin met tieners

Pragtige uitsig.

Alles en nog meer wat jy nodig het vir 'n "stopover".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heiner M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heiner M
Saam met vriende

Lekker geslaap en die natuur geniet.

'n Mooi plaashuisie met goeie geriewe. Omdat ons met vriende daar was, was ons bietjie verras dat die badkamer net deur die hoofslaapkamer bereikbaar was. Uit die hoofslaapkamer moet 'n mens deur die tweede slaapkamer gaan om by die kombuis of sitkamer te kom. As familie, nie 'n probleem nie, maar met vriende 'n bietjie van 'n probleem omdat ons nie privaatheid gehad het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccadilly Farm Accommodation se terugvoer

Dear Heiner,
Thank you for your review, we really appreciate guests feedback, we look forwarding to hosting you again in the near future in our bigger cottage.
Kind regards,
Shirley

Piccadilly Farm Accommodation
Cj V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cj V
Gesin met tieners

Die gastehuis is goed geleë vir 'n oornag of 'n plek om as basis te gebruik vir die Meander.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacinda H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacinda H
Gesin met tieners

Verblyf was baie rustig en het soos my eie huis gevoel.

Het heerlik by Piccadilly farm gebly. Die opset was skoon en netjies. Daar was baie moeite gedoen veral met versnapperinge en beddegoed ens. Sal enige tyd daar gaan bly lekker halfway stop op pad see toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccadilly Farm Accommodation se terugvoer

Good afternoon Jacinda,

Thank you for review, it always such a pleasure having guests staying in our cottages. we look forward to seeing you again in the near future

Kind regards,
Shirley

Piccadilly Farm Accommodation
Josie B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Josie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig ontspan en lekker geslaap na oogoperasie.

Die kothuis is eg plaas, sementvloere ens. Geen TV. Baie basies, maar heel gerieflik ingerig. Ongeveer 12 minute vanaf Howick MediClinic. Die bed in die hoofslaapkamer slaap baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccadilly Farm Accommodation se terugvoer

Hi Josie,
Thank you for your review, we have made a decision not to have TV's in any of the cottages, but always have a good supply of new magazines, lots of books which we are happy for you to take with you if you are still reading it, as well as games and puzzles, and most importantly to just enjoy the view and the garden.
Regards,
Shirley

Piccadilly Farm Accommodation
Jacqui B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui B
Saam met vriende

Lovely.

Thoughtful. Nice touch with the honesty box filled with provisions you may have forgotten, also swimming towels available. Rooms lovely and spacious. Easy access to highway.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflik.

Bedagsaam. Goeie kontak met die eerlikheidskroeg gevul met bepalings wat jy dalk vergeet het, ook swemhanddoeke beskikbaar. Kamers lekker en ruim. Maklike toegang tot die snelweg.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johnny S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny S
Gesin met klein kinders

Baie rustig en mooi natuurskoon.

Het baie lekker gebly vir een aand saam my vrou en kinders op pad terug huis toe van die Suidkus. Die huisie is baie gerieflik ingerig en het alles wat jy nodig het. Die ligging is ook gerieflik geleë langs die N3. Sal definitief weer daar oorbly in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rialette D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialette D

Pragtig!

Dit was omtrent 'n lafenis vir die siel plekkie. Ongelukkig het die elektroniese hek op ons kar toegegaan, dalk net waarskuwing opsit dat hek toegaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccadilly Farm Accommodation se terugvoer

Good day Rialette. Thank you for your review, and your suggestion to put a notice on the gate which I will arrange immediately. The gate does close allowing only one car through at a time for security reasons. We look forwarding in the near future again.

kind regards
Shirley

Piccadilly Farm Accommodation
Sonja B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Close to the highway.

Unfortunately Piccadilly is very close to the N3 so it was very noisy with all the traffic all night, otherwise it was very nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccadilly Farm Accommodation se terugvoer

Thank you, Sonja, for your review. We are close to the highway, which on the one hand makes it so accessible for guests travelling between Durban and the north and south coast and Johannesburg perfect placed to the 17 wedding venues in the area as well as all the private schools and we are the Gateway to the midlands meander. In the process of having shutters made for the bedrooms which will reduce the noise level as well as hedges planted.
We look forward to hosting you again in the near future.

Piccadilly Farm Accommodation
Ockert D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert D
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker vir een aand.

Die natuurskoon is wonderlik. Kinders het koeie naby huis geniet. Lekker vir 'n vinnige oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccadilly Farm Accommodation se terugvoer

Thank you for your review Ockert, we look forward to your next visit
Kind regards Shirley

Piccadilly Farm Accommodation
Dierdre C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Dierdre C
Gesin met tieners

Although next to the N3, it was peaceful enough to relax and unwind.

As a family always rushing around, the farm was close enough to get to one's destination from Durban. It was a nice base to go traveling to the various Midland routes. Enough to do relax, walk and ride bikes. Thanking you John and Shirley allowing us too see your personal garden before the open garden. Absolutely beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccadilly Farm Accommodation se terugvoer

Dieedre, Thank you for your review and coming to look at our garden which is our passion, we look forward to your next visit.

Kind regards
John and Shirley

Piccadilly Farm Accommodation
Una C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Una C
Gesin met klein kinders

Baie gesellig en hartlik.

Hartlike en gesellig om daar te oornag met baie atmosfeer, veral as jy lief is vir die plaaslewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccadilly Farm Accommodation se terugvoer

Good Day Una, we appreciate your review and it is so wonderful to host people in our cottages. We hope you will be down this way again soon
Kind regards
Shirley and John

Piccadilly Farm Accommodation
Corlene D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens, rustige en vreedsame omgewing.

Shirley het ons op baie kort kennisgewing met oop arms verwelkom. Ons kamer was baie netjies en skoon en die omgewing was rustig en vreedsaam. Sal Piccadilly Farm Accommodation vir enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccadilly Farm Accommodation se terugvoer

Corlene, thank you for your review. It is always a pleasure to welcome guests to our cottages, and appreciate you recommending us. Kind regards Shirley

Piccadilly Farm Accommodation
Rik + Monique P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rik + Monique P
Gesin met tieners

A nice house on the farm.

Very well equipped kitchen. Good beds! We only stayed one night, In the middle of the Midland Meander. Shirley is a good host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carolyn G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolyn G

Wonderful break from the city, but almost on our doorstep!

We needed accommodation close to the Midlands for a function, and Piccadilly Farm Accommodation was perfect. We stayed in the Thatch house, which had everything we needed. The accommodation was clean and well-equipped, fire wood was supplied, and we enjoyed a lazy evening around the fireplace. The house is close to the N3, but the traffic is not a bother, and access is quick. The setting was very relaxing. We will definitely be back. Our host, Kevin, was welcoming and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S
Gesin met klein kinders

A lovely stay.

Thanks to the owners for a lovely stay overnight on your farm. My children loved the cows! The accommodation was clean and comfortable, and ensured you were kept warm. The owners were very accommodating, and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccadilly Farm Accommodation se terugvoer

Angelique, I am so pleased your children enjoyed the cows. It is wonderful to see a family enjoying what we consider home. Look forward to seeing you again soon
Kind regards Shirley

Piccadilly Farm Accommodation
Lisanne H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisanne H
Saam met vriende

Lovely cosy cottage with everything you need and an amazing view!

Would definitely stay there again!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike, knus kothuis met alles wat jy nodig het en 'n asemrowende uitsig!

Sal definitief wees hier bly!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccadilly Farm Accommodation se terugvoer

Lisanne, thank you for taking the time to review our cottage. Kind regards Shirley

Piccadilly Farm Accommodation
Mariaan D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mariaan D
Gesin met klein kinders

Heel goed.

Alles was skitterskoon en netjies. Het heerlik geslaap. Enigste wat gepla het was dat van die vensters nie heeltemal kon toemaak nie en effe koue lug kon insluip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelna B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna B
Gesin met klein kinders

Baie rustig en mooi.

Dit is baie rustig en baie mooi. Heerlike gesinstyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza B
Gesin met klein kinders

Klein juweel.

Die plekkie was skoon en netjies! Sal definitief weer daar wil gaan inloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is op 'n plaas geleë en die vars lug was fantasties, groen net waar jy kyk oor die berge area.

Dit was baie lekker om net 'n plaas kothuis gevoel te kry en net weer voel hoe is dit om nie in die stadsgewoel te wees nie. Definitief 'n plek om oor te bly of self 'n ruk daar deur te bring, dit is in die Midlands naby Mooirivier. Heelwat te doen in die omgewing en die plek self het alles wat jy nodig het. Shirley van Piccadilly sit vir jou lekker eetgoedtjies wat jy kan aan peusel en sjokolade, wyn en sjampanje in yskas indien jy daarvan gebruik wil maak, so jy kan jouself geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccadilly Farm Accommodation se terugvoer

Thank you Sonja, for your kind words. We look forward to hosting you again. Kind regards, Shirley.

Piccadilly Farm Accommodation
Ernst K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst K
Gesin met tieners

Great value and friendly people!

Had a joyful stay. Friendly and helpful owners. Great for overnight stay close to the N3.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sergio A - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sergio A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely quaint value for money.

A real farm stay. Well equipped. Rustic, but nice. Host is lovely. Only comment would be to tell persons that for both rooms to access bathroom, you have to go through the one bedroom, awkward as we had a guest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccadilly Farm Accommodation se terugvoer

Thank you, for your review Sergio, and your tip about letting people know the bathroom is off the main bedroom. I hope you enjoyed the rest of your holiday.

Regards
Shirley

Piccadilly Farm Accommodation
Amanda M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M
Saam met vriende

Heerlike stilte, perfekte netheid en baie gawe gasvrou.

Die ligging van die akkommodasie is perfek vir deurreis na ander KZN bestemmings, 'n hanetreetjie van die N3, naby Howick, maar nie Howick se pryse nie, nie vyfster deftig nie, maar huislike atmosfeer. Lekker geslaap en warm genoeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccadilly Farm Accommodation se terugvoer

Dear Amanda, thank you for your review it was so lovely to have you stay in our cottage, we look forward to seeing you again soon. Regards, Shirley

Piccadilly Farm Accommodation
Karin L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

A real "home away from home" place to stay.

Perfect base to explore the Midlands, easy freeway access to come and go for day or night outings. Freeway noise not an issue at night. All the home comforts; more than just an overnight place to sleep. Lots to do in the area on the Midlands Meander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccadilly Farm Accommodation se terugvoer

Karin, thank you for your review, we look forward to seeing you in the midlands again.
Regards,
Shirley

Piccadilly Farm Accommodation
Laetitia F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laetitia F
Gesin met klein kinders

Heerlike en gerieflik.

Baie lekker gebly. Lieflike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccadilly Farm Accommodation se terugvoer

Laetitia, it was a pleasure to have you staying in our cottage hope to you soon.
Kind regards,
Shirley

Piccadilly Farm Accommodation
Andre M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die gesellige en ruim kothuis gee slaapplek vir 4 en is silwerskoon en netjies met spierwit lakens en handdoeke. Pragtige antieke meubels gee dit 'n warm gevoel. Die kombuis en badkamer is modern en goed toegerus. Daar is 'n alarmstelsel wat maak dat mens veilig saans kan slaap nadat mens die oulike vuurvliegies bewonder het. Ons kan met groot vrymoedigheid die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccadilly Farm Accommodation se terugvoer

Thank you for your review. It was a pleasure having you stay in our cottage, and we look forwarding to hosting you again in the near future. Kind regards, Shirley.

Piccadilly Farm Accommodation
Charmaine B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A welcome place to relax and unwind after a long drive from Joburg.

The cottage is well equipped, from large fridge to braai, and everything in between. We had a nice relaxing time, watching the cows in the fields. The views are stunning, but unfortunately the freeway was a little noisy, and that was expected as it was in the peak holiday season.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very tranquil.

The exterior does not do the interior justice. My wife was pleasantly surprised by the snacks and attention to detail was an added bonus. Easy access to the Midlands Meander and 2 golf courses we will be using this as our base to play golf and explore the region. Thanks for a pleasant stay and see you soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccadilly Farm Accommodation se terugvoer

Thank you so much, Gert.

We look forward to seeing you soon.

Shirley

Piccadilly Farm Accommodation
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D369, Leeurivier, 3260, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXAPeobUe9c3u6IRD20KzGo4plRGxGP48hiZWhdWNKDaJlFbwbU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 D369 Lions River 3260 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.424534779053 30.166997909546
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem