Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Picollo Bocca Villa

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luckhoffstraat 44, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 190 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Picollo Bocca Villa is aan die skilderagtige Kaapse Walviskus in die dorpie Kleinmond, net 'n uur se ry van Kaapstad af geleë. Dit bied ruim akkommodasie waar jy so tuis soos by jou eie huis sal voel.

Daar is 3 groot slaapkamers, 2 volledige badkamers, groot oopplan-leefarea, eetkamer in 'n Bali-styl en 'n volledig toegeruste kombuis. Daar is slaapplek vir 8 gaste. Die waskamer het 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Verder is daar 'n kluis, 2 TV's met die volleDStv-pakket, veselinternet, 'n DVD-speler, 'n skottelgoedwasser, ysmasjien en 'n kaggel. Ons voorsien handdoeke.

Picollo Bocca Villa het 'n omheinde tuin waarin die kinders en die volwassenes lekker kan ontspan, en op die boonste vloer is daar 'n groot stoep met 'n see-uitsig en 'n uitsig oor die see. Troeteldiere is welkom maar hulle moet buite bly. Die huis is toegerus met 'n alarm. Alles is daar wat jy nodig het om van jou stres ontslae te raak.

Dit is net 700 m van Harbour-weg met verskeie restaurante, winkels en vermaak af. Die naaste strand en Palmiet-strandmeer waar die kinders lekker kan speel en swem is ook net 600 m ver. Die hoofstrand is sowat 2,5 km van die huis af.

Van die doendinge in die omgewing: wynroetes, haaihokduik, pikkewynbesigtiging, perdry, duik, walviskyk, staproetes en panoramiese see- en landskap-uitsigte oor Kleinmond en die Atlantiese Oseaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Picollo Bocca Villa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 36 resensies vir Picollo Bocca Villa
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Jaar gelys 10

Ligging

  • Luckhoffstraat 44, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Picollo Bocca Villa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 190
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R2 190
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luckhoffstraat 44, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0NjM4ZmVlLTNlYjEtNGRjOC05N2IxLWI1YjJkZTM4YTg5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 190 per nag (plek vir 9) 36 5 1 5 44 Luckhoff Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.343566731066 19.008431732654
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem