Riebeek-Kasteel Akkommodasie by Pictorex Apartment | LekkeSlaap
+12
+12

Pictorex Apartment

Gastehuis
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Royalstraat 12, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pictorex Apartment is 'n tuinwoonstel op 'n privaat perseel wat sy eie ingang het en naby Riebeek-Kasteel se middedorp geleë is. Die ikoniese Royal Hotel, Nederduits Gereformeerde Kerk en Shortstraat is net 100 m daarvandaan, One Bistro and Wine Bar is aan die bokant van die pad en die Italiaanse restaurant, Mama Cucina, is net om die draai.

Die ruim slaapkamer het 'n dubbelbed, stoel, spieëltafel en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is koffie- en teemaakgeriewe en WiFi in al die kamers.

Gratis parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Pictorex Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Royalstraat 12, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Royalstraat 12, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtqS6oDr56K8AkOtxGczOdyDBJp7mHMoHxidixPRSbgnl3GlriH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 12 Royal Street Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.384147433187 18.897626673611
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za