Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Piece of Paradise

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marcia Correia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Piece of Paradise
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elmarie K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K
Saam met vriende

Lekker ontspanne verblyf met ongelooflike mooi uitsig.

Ons is 3 vriendinne wat baie gemaklik gebly het. Die uitsig is asemrowend en die kombuis het alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawud B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawud B
Gesin met klein kinders

Lekker samesyn.

Baie lekker plek om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piece of Paradise se terugvoer

Thank you so much Dawid.
Great to hear you love the house as much as we do!
We look forward to hosting you again.
All the best

Piece of Paradise
Ard H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ard H

Great place, spaceopu.

We felt like guests in a family home. Very homely place with lots of space and corners to relax. Sure, there is some wear and tear, but nothing to be worried about. The description actually fails to mention that there are a total of three toilets on the premises, which is good when you're with so many. The balcony is very large and was our main hangout this weekend. The large umbrella you can put up is a bonus. The beach looks far away in the pictures but is not even a 3-minute walk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piece of Paradise se terugvoer

Thank you so much, Ard.
We are so glad you loved the house as much as we do and we look forward to hosting you again.
All the best.

Piece of Paradise
Dante P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dante P
Gesin met tieners

Heerlike tyd by die see.

Goed toegeruste vakansiehuis. Uitstekende ligging met pragtige uitsigte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alta W

Ons het 'n wonderlike naweek gehad en sal vir seker terug wees!

Dit is 'n baie ruim huis vir 'n groot gesin of vriende met 'n fantastiese uitsig, sonsondergang op die see. Die strand en winkel is stapafstand, ongeveer 3 min. Die binnebraai is natuurlik fantasties in die winter!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piece of Paradise se terugvoer

Thank you Alta.
We look forward to hosting you again.
Have a wonderful week further.
All the best

Piece of Paradise
Chanelle M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle M
Gesin met klein kinders

Celebrating my mom's 60th birthday.

The view was amazing, house was clean, was an amazing place for a getaway, so peaceful. Thank you so much again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piece of Paradise se terugvoer

Thank you, Chanelle. It was great to host you and the family.
We look forward to seeing you again.

Piece of Paradise
Illze H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Illze H
Saam met vriende

Well-equipped house.

We enjoyed staying at Piece of Paradise. Most beautiful view from the balcony. The kitchen was very well stocked with all the equipment needed. Walking distance to the shops. Great value! Thank you, Marcia.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Toit H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toit H
Saam met vriende

Beste view en huis beskik oor alles wat nodig is.

Ons was 7 volwassenes en het die naweek baie geniet. Marcia was baie behulpsaam. Parkering is net 'n probleem as daar meer as 2 voertuie is. Wine cooler was 'n bonus! Alles in die huis was soos Lekkeslaap dit bemark het. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piece of Paradise se terugvoer

Baie dankie Toit. It was a pleasure hosting you and we look forward to seeing you again.

Piece of Paradise
Suretha B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha B

Fantastiese plek, ouwêreld atmosfeer, beste view.

Piece of Paradise is presies wat dit sê. Jy kan asemhaal en heeldag net vir die see kyk. Skoon en netjies. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piece of Paradise se terugvoer

Thank you Suretha. It was such a pleasure hosting you and the family.
We look forward to seeing you again. Thank you for loving the house as we do.

Piece of Paradise
Ingrid K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid K

Balm for the soul.

Very spacious, beautifully appointed and very comfortable. Highly recommended by the whole family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piece of Paradise se terugvoer

Ingrid it was such a pleasure hosting you and your family! We hope to see you soon again. Many thanks for the wonderful feedback.

Piece of Paradise
Johan V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met vriende

One of the best views in Yzerfontein.

Big house, nice rooms, neat and clean with one of the best views in Yzerfontein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piece of Paradise se terugvoer

Thank you so much, Johan. We look forward to hosting you again.

Piece of Paradise
Celeste O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste O
Saam met vriende

Truly a piece of paradise.

We had the most amazing experience here. The host is very lovely and accommodating. The house is perfect for a group of friends looking to get away and the view is extremely beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piece of Paradise se terugvoer

Thank you for your wonderful words Celeste. We look forward to hosting you again!

Piece of Paradise
Stan B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stan B
Saam met vriende

Lieflike, ruim akkommodasie met die mooiste see- en strand-uitsig denkbaar.

Hier is alles wat jy nodig het behalwe WiFi wat die ervaring nog beter sou maak. Maklike en doeltreffende kommunikasie met Marcia. Die braai binne en buite is n plus! Kan Piece of Paradise beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piece of Paradise se terugvoer

Thank you for your wonderful review, Stan. You were amazing guests.
We look forward to hosting you again in the future.
All the best.

Piece of Paradise
Suzette H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette H
Saam met vriende

What a perfect location, with the sea view.

It was a perfect stay all round, the splendid view, the fresh, crisp and clean bedding was a big hit. The fully equipped kitchen, with everything we needed, our host Marcia was the best, friendly and very helpful. I will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piece of Paradise se terugvoer

Thank you Suzette. I am only seeing your review now. It was was an absolute pleasure to host you and we hope you come back for another visit soon.

Piece of Paradise
Yolande C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande C

Tranquil definitely a piece if paradise.

Well-equipped kitchen, spacious entertainment areas with a lovel braai area. View very therapeutic and the sunsets were amazing. Thanks for a lovely opportunity to chill with family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piece of Paradise se terugvoer

Thank you Yolande. Only seeing your review now. It was an absolute pleasure to host you and we look forward to seeing you again.

Piece of Paradise
Riaan V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Gesin met klein kinders

Wonderful!

Great location and wonderful experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piece of Paradise se terugvoer

It was such a pleasure to have you, Riaan.
We look forward to hosting you again.
All the best.

Piece of Paradise
Madelein N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein N
Saam met vriende

Absolutely stunning view.

Gorgeous and spacious house. The view over the ocean is breathtaking. Could've used a dishwasher.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piece of Paradise se terugvoer

Thank you for the feedback Madelein.
We hope to host you again in the near future.

Piece of Paradise
Karin R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin R

Strandhuis met beste uitsig.

Ons het ons kuier by Piece of Paradise baie geniet. Dit is 'n strandhuis met alles wat nodig is. Ongekunsteld, opreg, sonder fieterjasies. Dalk kan die vrieskas vir 'n slag ontvries word en al die ou sakke ys verwyder word, sodat die vrieskas benut kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piece of Paradise se terugvoer

Good day Karin. I am only seeing your review now. Yes as discussed we used a new cleaning team as ours was unfortunately on leave. We do apologise for this and have made a checklist for any new teams in the future. We hope to host you again in the near future.

Piece of Paradise
Melissa L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa L

Ons het kuier geniet by Piece of Paradise, alles was perfek sal definitief weer bespreek. Ongelooflike lekker plekkie en fantastiese bestuur.

We booked through this site and had an amazing time at Piece of Paradise in Yzerfontein. Thank you so much Marcia. You really thought of everything. The rooms was spectacular. Neat, fresh and clean. You guys made us feel so welcome, we will definitely come again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piece of Paradise se terugvoer

Melissa, it was such a pleasure hosting you and your guests! We are so glad you love the house as much as we do. We look forward to seeing you again! Thank you.
All the best.

Piece of Paradise
Oreada P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Oreada P
Saam met vriende

Fantastiese atmosfeer - huislik.

Verblyf het aan al ons behoeftes voldoen - opknapping hier en daar kan nie skade doen nie - 'n regte "geen fieterjasies" plek waar mens kan ontspan. Die uitsig is asemrowend en net dalk die beste in Yzerfontein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piece of Paradise se terugvoer

Thank you for the feedback Oreada. Our guests are our eyes and ears. We look forward to hosting you again in the future. All the best.

Piece of Paradise
Cobus F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus F

Baie lekker en gerieflik en mooi uitsig.

Piece of Paradise is 'n gerieflike blyplek met genoeg ruimte om gerieflik te kuier en maak voorsiening vir almal sonder dat jy ingeperk voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piece of Paradise se terugvoer

Many thanks, Cobus.
It was a pleasure hosting you, and we look forward to seeing you again in the future.
All the best.
Kind regards,
Marcia

Piece of Paradise
Lize G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize G
Gesin met klein kinders

Fantastiese uitsig. Baie sentraal en goed toegerus.

Baie lekker gebly! Wonderlike uitsig van stoep af. Goed toegerus en baie goeie ligging. Kon ons hondjie saamvat, so was 'n bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piece of Paradise se terugvoer

Baie Dankie Lize.
We hope to host you again.
All the best.
Piece of Paradise

Piece of Paradise
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 11, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1ba4cd67b98868c9b072a44f4283606d9cf2346c414976f5f46ea4ce16c2e3b562d2b5337788d93e94db098ceef35caa780?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8) 22 5 1 5 11 Main Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.344921348846 18.160767927613
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem