Piece of Paradise
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 11, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Piece of Paradise is 'n vakansiehuis met 'n ongeëwenaarde uitsig oor Yzerfontein se idilliese baai. Dit is die ideaal vir gesinne, vriende, sport- en natuurliefhebbers en is net 'n paar meter van Suid-Afrika se ongerepte 16 Myl-strand af.
Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 3 slaapkamers met dubbelbeddens en 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Een van die slaapkamers is 'n rondawel in die tuin. Die eerste badkamer het 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet, en die tweede badkamer het 'n stort en 'n bad.
Die kombuis is met 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n ketel, breekware en eetgerei toegerus. Daar is 'n kaggel in die sitarea en ook buite op die balkon. Die eetarea spog met 'n lieflike see-uitsig - 'n pragtige agtergrond wanneer gaste maaltye geniet. Vir diegene met klein kinders is daar 'n pragtige tuin om in te ontspan en te speel.
Die huis spog met 'n enorme balkon, ideaal vir braai en ontspan.
Van die natuurlike fynbos gedurende blomseisoen tot die pragtige baai waar branderplankryers en strandgangers bymekaarkom, hierdie ongerepte kusdorpie is 'n móét. Die dorp se plaaslike winkels en restaurante het ook soveel om te bied.
Die plaaslike bakkery, Rosemead Artisan, is naby die dorp se mikro-brouery, Yzerbru. Daar is ook die plaaslike kroeg en pragtige klere- en geskenkwinkels om te besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by Piece of Paradise sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Portugees
- Spaans
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hoofweg 11, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Piece of Paradise het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 11, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom