Bothastrand Akkommodasie by Pienaar Strand 35737 | LekkeSlaap
+17
+17

Pienaar Strand 35737

Selfsorg
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: GG Cilliers 8, Bothastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pienaar Strand 35737 is 'n pragtige vakansiehuis in 'n veilige buurt in Groot-Brakrivier, naby Mosselbaai. Dié rustige dorp spog met ongerepte strande en 'n strandmeer en dis die ideale bestemming vanwaar gaste die Tuinroete kan verken.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede kamer is ook op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed. Op die onderste verdieping is 2 kamers, 1 het 'n dubbelbed en die ander het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n bad. Die derde badkamer is deel van 'n waskamer buite die huis en het 'n stort. Daar is ook 'n buitestort waar gaste seesand kan afspoel.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, vrieskas en skottelgoedwasser. Die huis het 'n platskerm-TV met DStv, 'n wasmasjien en 'n boma met 'n braai-area. Parkeerplek is beskikbaar voor die huis vir 1 voertuig.

Doendinge in die area sluit swem, walviskyk, fietsry, voetslaan, wildkyk, voëlkyk en perdry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Pienaar Strand 35737 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • GG Cilliers 8, Bothastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: GG Cilliers 8, Bothastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bb3cca68a43faeebb93e5ee9dae1fe0a7bae4309425fc10d898e44781ec1ee21f61de93b89548ceaab6f442a75633758974?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 600  per nag (plek vir 8) 8 GG Cilliers Bothastrand 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.050555360439 22.27284375582
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za