by Pienaarsbaken Farm Cottages | LekkeSlaap
+36

Pienaarsbaken Farm Cottages

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 101 resensies vir Pienaarsbaken Farm Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
John D - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place. Will definitely stay there again.

A little hidden (6 km off the main road) ideal for stop over whether coming from north or south. Would recommend Pienaarsbaken Farm Cottage any time.

Lizelle S - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S
Saam met vriende

Baie mooi en rustig.

Heerlik gekuier en die honde het dit ook geniet.

Berdene D - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Besonderse ou plaashuis met plattelandse gasvryheid.

Met die intrapslag groet 'n pragtige, ou plaasopstal mens. Jaco volg vinnig om jou te verwelkom op sy plaas. Die skapies wei sommer hier naby die werf en 'n entjie verder is springbokke teen die berghange. Die huis is ruim en goed toegerus. Daar is ekstra moeite gedoen om seker te maak ons is warm en snoesig vir die nag. Topklas-verblyf vir enige geleentheid.

Andre C - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, pragtige uitsig.

Lekker gebly in Mountainview cottage, kaggel rook net bietjie in vertrek in.

Annamarie V - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en heerlike ontspanning na die lang pad.

Die plaas het 'n rustige atmosfeer en 'n pragtige uitsig oor die Sneeuberge. Sal dit aanbeveel.

Lynda Z - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynda Z
Saam met vriende

Comfortable accommodation.

Cozy unit, great indoor braai/fireplace. Plus was the service to wash your dishes, kitchenette has small basin no hot water. Jaco was a great host and checked if we needed anything.

Jacques C - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques C

Pure plaas.

Dit was 'n baie unieke manier om te bly. Die kothuis waarin ons gebly het was 'n egte plaashuisie. Dit was lekker rustig en die atmosfeer was baie lekker. Dit was 'n pure plaas ervaring.

Jan Jacobus W - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Jacobus W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kom weer!

Akkommodasie kry altyd sy eerste regmerkie (soms sommer 2!) by my wanneer dit presies lyk soos ek dit op webtuiste gesien het. So was dit met Pienaarsbaken. Pure plaaspad soos jy van grootpad afdraai en met die aankoms wonder ek aanvanklik of ek reg besluit het. Maar Nicolene ontvang ons hartlik en heel professioneel in die afwesigheid van Jaco, die eienaar - wat om verstaanbare redes nie daar kon wees nie. Jammer, dis altyd lekker om die plaas-se-baas te ontmoet. Ons eenheid is keurig en ruim en meer as wat ons nodig het en ons geniet 'n heerlike nagslaap in die ongelooflike stilte. Hoe gelukkig kan mens wees om in hierdie pragtige Lootsbergpas te kan woon!

Elisna T - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisna T
Enkelreisiger

So much more than a place to sleep.

I stayed in the new unit meant for 2 people. It was absolutely beautiful. Really wanted to stay longer. The views, the animals, the silence. A real treat. Can't wait to stay there again.

Tanja C - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja C
Enkelreisiger

Rusrig, gemaklik, netjies, pragtige omgewing.

Goed toegerus vir honde.

Erna O - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna O
Gesin met tieners

'n Regte plaaskuier.

Die plaashuisie is baie ruim en baie skoon en netjies. Alles wat jy nodig het word voorsien.

David T - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and comfortable. The perfect stop over.

This is a really special stopover. Beautiful setting; comfortable in every way. The hosts have thought of every little detail to make your stay easy and relaxing.

Dirk S - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk S

Uistekend.

Beslis beslis besils! Skoon, netjies, goed uitgerus en vriendelike gasheer.

Karien E - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien E
Gesin met klein kinders

Wat 'n wonderlike plek!

Pienaarsbaken is 'n pragtige stukkie van die Karoo. Van die mooi veld en uitsig, tot Jaco se gasvryheid en kennis van die gebied, is alles wat mens met die Karoo vereenselwig. Die verblyf was heerlik, volgende keer sal ons langer bly!

Larisa E - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larisa E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik!

Ons en ons twee Miniature Schnauzers het dit werklik baie geniet! Baie rustig en die braai binne was 'n wenner! Die plekkie het als gehad, sal definitief weer daar bespreek.

Maria V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maria V
Gesin met tieners

Heerlike gekuier.

Dit was heerlike oornagstop en ons is baie gasvry ontvang. Alles was skoon en netjies.

Ren S - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ren S
Gesin met klein kinders

Pragtige plaas, perfekte oornagplek na lang reis.

Ons is vriendelik ontvang, en die uitsig van die berge en plaas het ons verwagtinge oortref. Die eenheid is privaat en die omliggende area is veilig, en jy is ook vry om te verken.

Joshua A - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joshua A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great overnight stop in a tranquil environment.

After a long journey we were grateful for the comfortable cottage and peaceful surroundings.

Lloyd B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lloyd B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful setting.

Cottage spotless, very comfortable. Highly recommended.

Stefan S - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede vir die siel.

Ons het in die Mountain View eenheid gebly, en behalwe dat dit nuut gebou was, was dit smaaklik gemeubileer, met alles wat jy nodig het, insluitende WiFi, maar geen TV wat ons nie gemis het nie. Lieflike klipkaggel/binnebraai met 'n stoep waar jy kan oud raak. Veilig toegekamp, vir ons honde. Jaco (Lootsberg pas is na hulle familie vernoem, omdat die transportryers daar oorgebly het voor hulle die berg aan gevat het) is 'n baie goeie gasheer wat jou eg welkom laat voel.

Fritz H - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz H
Gesin met tieners

Oulik en netjies.

Baie vriendelike gasheer, alles wat ons nodig gehad het en in 'n baie mooi omgewing.

Nicholas S - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Jaco en gesin voorsien 'n uitstekende plaasverblyfeenheid en sy planne om uit te brei in die toekoms is baie opwindend. Ons het ons verblyf deeglik geniet en sal terugkeer. Lieflike aand. Uitsigte, afgesonderdheid en huislike gerief roep ons terug.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent

Jaco and family provide an excellent farm stay facility and his plans to expand the offering in the future are very exciting. We thoroughly enjoyed our stay and will be returning. Lovely night. Vistas, solitude and homely comfort are calling us back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Charles P - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles P
Saam met vriende

Rustige Karoo.

Die argitektuur van die oorsponklike opstal is behou met al die oudhede - maak dit eg Karoo. Die plaasopset voorsien net verder vir ’n rustige kuier.

Johan L - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en stil. Jy kan lekker ontspan en na die voëls kyk na 'n dag se reis.

Die eenheid is goed toegerus en gerieflik. Die eienaar is altyd hulpvaardig en vriendelik.

Karen C - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige kuier.

Pienaarsbaken bied 'n rustige plaasatmosfeer. Almal was baie behulpsaam, sal beslis weer daar gaan kuier.

De Wet V - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet V
Gesin met klein kinders

Ons kon goed rus na ons daaglikse reis en het die stilte en werkende plaas geniet.

Die ligging van die plaas is perfek vir mense wat reis na die Oos- en Wes-Kaap met die N9. Verblyf is skoon en het alles wat mense nodig het om te rus met braaigeriewe, benodighede in die kombuisies en kamers waar mens goed rus. Daar is boerbokke en skape naby die slaapeenhede en kinders geniet dit om saam met hulle te loop en "kuier". Die eienaar het ons hartelik ontvang, ons deur die eenhede geneem en is baie vrienelik. Dankie Jaco vir die kuier op jou plaas.

Evert K - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjies.

Baie mooi en netjies.

Gerhard T - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornagplek.

Ontvangs was vriendelik. Ons wooneenheid was ruim, goed toegerus, netjies en skoon. Sal beslis weer daar oornag.

Stephan D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Deel van wittebrood-trip.

Oorgebly vir die nag, pragtige plaas met die vriendelikste mense.

Carina D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly op die plaas.

Heerlik om al die baba-bokkies te beleef! Jaco is 'n uitstekende gasheer. Lekker warm geslaap en alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar.

Victoria G - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria G
Saam met vriende

Pleasant stopover.

We have stayed at Pienaarsbaken a few times. The cottage is well appointed and the beds comfortable.

Suzette B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker. 'n Unieke ervaring op die plaas.

Jaco was baie behulpsaam.

Adrie W - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie W
Gesin met tieners

Interessant.

Dis 'n fantastiese ou plaas wat vir jare in die Loots-familie se besit is. Die Lootsbergpas, wat baie mooi is, is daar naby. Daar kan jy ook sterre kyk en dit is ook doodstil in die aand om lekker te ontspan. Jaco Loots, die eienaar, was baie vriendelik en het jou gou-gou laat tuis voel.

Johannes V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V
Gesin met klein kinders

Oornag gebly op pad kus toe.

Oorgeslaap op pad see toe met ons kinders. Jaco is vriendelik en gasvry. Ons dogtertjie het die plaas baie geniet! Sal vir seker weer hier oorbly.

D V H - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
D V H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weereens heerlik hier op die plaas gebly.

Sien sterre.

Melanie A - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie A

Ons het van Pienaarsbaken as oornagakkomodasie gebruik gemaak.

Eenheid was goed toegerus en baie netjies. Verwarmer en elektriese kombers was 'n groot bonus. Sal definitief weer kom en dalk 'n paar dae langer bly. Ons het die mooiste sterre gesien, dit was definitief 'n groot hoogtepunt. Eienaar was baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel.

Johan B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verbly op 'n karooplaas!

Die aangename ervaring begin vanaf die afdraai van die teerpad wat 'n hoogtepunt bereik met die puik toegeruste eenheid en binnebraai. Ten spyte van sterk wind en koue was ons heerlik warm en ons verblyf 'n hoogtepunt van die vakansie.

Duncan F - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Duncan F
Gesin met tieners

A very nice experience which was thoroughly enjoyed by everyone.

This was a classic example of not judging a book by its cover. On a arrival we were a bit sceptical, but once we found out the history of the cottage (over 200 years old) the accommodation really grew on us and we had a very fun evening with the internal braai. The two kids actually said that the beds were the most comfortable they had ever slept on. I would definitely stay there again if passing through. Very friendly and helpful host.

Robyn F - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn F
Gesin met tieners

Comfortable stay, neat and tidy, friendly host.

Convenient stopover, good amenities, recommended stay.

Susan C - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing, ideaal vir voëlkykers.

Sou 5 sterre gee vir "waarde vir geld" as die binnebraai gewerk het.

Wanda R - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda R
Gesin met klein kinders

The cottage was so charming!

The cottage is beautifully furnished and spacious for our family of 4! It was a very cold night but we had everything we needed to be cosy! We had such a wonderful, comfortable night's sleep. The children loved the trampoline and sitting outside under the starry night (no TV which was great)! This will definitely be one of our preferred stop over spots.

Shirley K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Na waar daar rus en vrede is.

Ons het eerste aand laat en moeg aan gekom en is baie vriendelik verwelkom, tweede oggend het ons teensinnig maar verfrissend vertrek. Die kothuis is in uitmuntende toestand, goeie kwaliteit en alles wat nodig is. Die sterrehemel was net so bo ons koppe en die volgende oggend kon ons die Karoo-stilte geniet terwyl die bokke, skape en perde voor ons wei met die mooiste berg uitsig in die agtergrond. Heerlik met Jaco gekuier en later met ons erg opgewonde honde op die plaas gaan stap.

Nf A - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nf A
Gesin met tieners

Rustige oorslaap op die plaas.

'n Ware juweel! Ons sal beslis weer hier oorbly.

Maryke M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke M
Gesin met klein kinders

Rustig.

Baie vriendelike mense. Plaas is pragtig en goed geleë. Was 'n baie lekker, rustige kuier.

Charlien C - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlien C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most beautiful farm and perfect stop over on the way to the Coast.

We loved the stay on the farm and the cottage was beautiful.

Jo-ann B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jaco is baie vriendelik en gasvry, cottage is pragtig en gerieflik. Sal beslis weer daar oornag.

Baie rustig met die skapies wat hier voor die cottage wei en die berge in die agtergrond.

Michiel D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plaas met karakter en pragtige herrineringe uit vervloë dae.

Woonstel puik toegerus met alles wat jy nodig het. 'n Heerlike nagrus gehad. Huirdie plaashuis uit vervloë dae met 'n unieke karakter hoe ons voorouers geleef het en hierdie land opgebou het maak hierdie oornag fasiliteit 'n moet. Eienaar baie gasvry en laat jou dadelik tuis voel. Alles wat jy nodig het om vir jouself te sorg is daar met spesifiek die heerlike braaiarea. Die stilte, heerlike vars berglug en oop hemelruimte laat jou onmiddellik besef waarvoor ons eintlik op hierdie aarde geplaas is naamlik om ons erfenis vir ons kinders te bewaar. Ek beveel hierdie plek ten sterkste aan en sal weer daar gaan kuier.

Ronel T - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel T
Gesin met tieners

Mooiste natuurskoon en salige atmosfeer.

Vriendelik ontvangs. Die cottage het alles wat jy nodig het en is netjies en skoon.

Nadine M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine M
Gesin met tieners

Remote, quaint and peaceful.

Great host, clean, comfortable and a real peaceful break on our road trip.

Sarel P - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel P
Saam met vriende

Aangename veblyf.

Vriendelike diens, heerlike beddens vir moëe lywe - goed toegeruste kombuis!

Robin E - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robin E
Gesin met tieners

Quiet farm stay off the beaten track.

Spacious, well appointed self-catering unit. Great personal service from Jaco. Thank you.

Joeninne J - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joeninne J
Gesin met klein kinders

Lekker oorslaapplek.

Baie vriendelik ontvang.

Wineen S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wineen S
Gesin met klein kinders

Oornagplek.

Heerlike oorslaapplek, vriendelike diens, pragtige plaas.

Julius S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julius S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voorwaar 'n heerlike, stil en ideale plek om te oornag. Sal beslis volgende keer langer hier oornag.

Die redelike nuwe vertrek wat oor die berge uitkyk waar ons geslaap het is met smaak en gerief ingerig. Sal ongetwyfeld volgende keer langer daar vertoef. Hier kan mens die stilte hoor!

Retha L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf en omgewing.

Baie mooi nuwe Mountain view cottage. Goed ingerig, pragtige uitsig en privaat. Die wonderlikste plek om Karoo rustigheid, stilte en sterre te geniet.

Caroline B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline B
Gesin met tieners

Juweel in die Karoo.

Vriendelike ontvangs. Ons het ons oornagverblyf baie geniet. Pure plaas. Lekker gestap.

Li-alet S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Li-alet S
Gesin met klein kinders

Heerlik - baie vriendelike ontvangs en baie netjiese geriewe.

Pragtige plek en sal dit weer besoek.

David S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideal unassuming getaway on a Karoo sheep farm.

Jaco our host was fantastic with everything. The cottage was great with all conveniences. Lovely to watch the lambs playing outside. We will stay there on our next trip!

Thomas C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas C
Gesin met klein kinders

Baie dankie vir n wonderlike ervaring.

Ek beveel die plaas vir seker aan.

Anja M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anja M
Gesin met klein kinders

Familienaweek.

Lekker kuier gewees met vriendelike diens. Gemaklik gebly en kinders het lekker gespeel. Ons het ons kuier op die plaas vreeslik geniet!

Jacquie H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacquie H
Gesin met tieners

Very comfortable and homely.

Hospitality was amazing, can't wait to go back. And we experienced beautiful rain that the Karoo needs so badly, stunning.

Elsabe B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe B
Gesin met klein kinders

Wat 'n verrassing.

Jaco is baie vriendelik en hulpvaardig. Verblyf in baie netjiese ou plaasopstal. Skoon en gerieflik. Ek dink dit sal heerlik wees in die winter as mens kan vuur maak in die ou hert. Kinders kon swem en het die honde en diere baie geniet. Hierdie is 'n regte Klein Karoo ervaring. Die sterre saans is 'n belewenis. Baie goeie waarde vir geld.

Lynn M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and relaxing overnight stay.

Breaking the long trek from the Western Cape, we opted for an overnight stop near Graaff-Reinet. The cottage has been lovingly renovated whilst keeping the character of an old farmstead. We enjoyed a comfortable and relaxing stay.

Dirk D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk D
Gesin met tieners

Rustig.

Pienaarbaken Farm Cottages is baie rustig en ons het goed gerus voor ons die volgende dag weer op die pad was. My kinders kon op die plaas rondloop en het die plaasdiere baie geniet. Sal vir seker weer by Pienaarbaken gaan kuier.

Henk L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk L
Gesin met klein kinders

Pragtige, geskiedkundige Karoogeboue in 'n stil omgewing.

Die plaasomgewing is baie rustig, met netjies versorgde tuine. Die omgewing se ou klipwerke sal 'n fotograaf lank kan besig hou.

Hannelie A - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie A
Gesin met klein kinders

Beautiful views and attention to detail.

Very neat, rustic farmhouse set deep in the valley outside of town far from the noise of the city. Pool facility for kids, very comfortable beds and attention to detail (homemade risks, lavender creams etc). 6 km of dirt road from highway to the house was a bit rough. Would have liked to spend more time on the farm.

Natasha E - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha E
Gesin met klein kinders

Excellent stopover location.

Friendly and welcoming. Easy to find.

Anneke L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlike verposing!

Dit was vir my en my man 'n heerlike verrassing. Die kothuisies, die gasheer en sy gesin, die hartlikheid van die ontvangs, die bedagsame hulp en die detail waarmee die eienaars die kothuis ingerig het was tekenend van mense wat omgee en trots is op hul omgewing en identiteit.

Rinus B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rinus B
Gesin met klein kinders

Gasvrye gasheer. Presies soos beskryf.

Die kinders het dit baie geniet. Die gasheer se kinders is baie oulik. Netjies. Skoon. Gehalte.

Schalk V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk V
Gesin met tieners

Vreedsaam en gerieflik.

Pragtige omgewing, heerlike stilte.

Carl R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl R
Enkelreisiger

As good as it gets.

Great location, scenery, great owners. I am going back soon.

Eugene M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene M
Gesin met tieners

Netjiese, rustige akkommodasie.

Eienaar is vriendelik en hulpvaardig, kothuis is 'n pragtige ou woning met 'n egte Karoo-gevoel, die blyplek is gerieflik en netjies en skoon ingerig. Die uitsig oor die plaas is baie mooi. Die kinders kon swem en het die nabye omgewing verken.

Gerhard H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard H
Gesin met tieners

Rustig en stil, mooi uitsigte.

Dit was 'n baie goeie opsie vir oorslaap op die pad terug van Wes-Kaap na Noordwes. Netjiese huisie, rustige plaas, mooi genoeg uitsig om net te sit en kyk saam met 'n drankie. Interessante dekor, goeie fasiliteite en goeie diens. Ek beveel dit aan.

Ronel V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Gesin met klein kinders

Net wonderlik!

Jaco en sy kinders was so gasvry!

Daniel N - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel N
Gesin met klein kinders

Die stilte is bekoorlik.

Fantastiese verblyf in ou plaasopstal met 'n warm hart wat spruit uit omgee van Jaco - voorwaar 'n lafenis vir 'n moeë reisigerslyf.

Jacques O - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques O
Gesin met tieners

Wat 'n lekker plek om die vakansie te begin, Dit maak die langpad sommer korter.

Dankie, Jaco vir die lekker verwelkoming en gasvryheid. Die beurtkrag het dit nog lekkerder gemaak. Lekker gaan fietsry, binne gebraai en kaart gespeel, Later bietjie sterre in die Karoo gaan kyk. Wat 'n lekker aand en die ideale manier om die vakansie te begin.

Petra F - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra F
Saam met vriende

Heerlike naweekverblyf.

Ons was 2 gesinne wat 'n naweek hier spandeer het. Dit was ysigkoud en ons kon bietjie sneeu beleef. Die huise is beide goed toegerus om die koue te trotseer, ons het heerlik vuurgemaak en om die groot tafel gekuier. Beide Jaco en sy vrou het uit hulle pad gegaan om ons spesiale versoeke te akkommodeer. Ons sal beslis weer 'n naweek hier spandeer.

Annemarie H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters gemaklik.

Die gasheer was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het heerlik geslaap en was baie tevrede met die huisvesting.

Johnny D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny D
Gesin met tieners

Die lug is skoon in die Karoo.

Sal graag in somer wil besoek.

Jacobus V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Asemrowend, prentjiemooi.

Marius E - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Heel aangenaam en baie goed geleë, sal beslis weer vir 'n langer tydperk wil gaan bly.

Patrick W - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick W
Saam met eggenoot / lewensmaat

No frills, no fuss just good value for money.

Clean, comfortable unit with everything one needs. Interesting 200 year old buildings converted into self-catering units. Helpful and informative hosts. Lovely, peaceful surroundings. Will definitely return when in the area.

Natalie B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige aand om 'n lekker houtvuur, met skapies in die agtergrond en pragtige vlaktes. Was veral 'n welkome gevoel dat ons hondjies saam met ons daar kon bly.

Was baie rustig. Het baie welkom gevoel. Die sak hout wat ons ingewag het was fantasties en die melk in die yskas het gesorg vir 'n heerlike koppie koffie. Was dankbaar ons hondjies kon saam met ons wees.

Richard J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard J
Saam met vriende

Absolute rus vir die siel!

Dit was die perfekte begin vir ons vakansie. So rustig dat mens nie anders kan as om te begin ontspan nie. Baie netjies, vol karakter, alles wat nodig was om 'n heerlike aandete te kook. Pragtige uitsig.

Andrea P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea P

Great hospitality on a beautiful farm.

We arrived on 3 motorbikes on our way to Cape Town. Thanks to Jaco for the guided back roads tour to Willowmore. Very special.

Michelle B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Gesin met tieners

Ongelooflik kalm.

Ons het baie lekker gekuier op die plaas. Dis naby genoeg an die dorp om in te ry vir die dag en Graaff-Reinet te sien of uit te gaan eet. Ver genoeg om die stilte en die sterre te geniet.

Gert R - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike atmosfeer en verblyf gewees.

Heerlike halfweghuis op pad elders. Boere-gasvryheid en prentjiemooi area.

Jacques P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Heerlik gebly hier. Baie rustige omgewing en alles wat jy nodig het.

Elizna B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna B
Gesin met klein kinders

Lafenis vir die siel.

Was 'n wonderlike ervaring. Ons het dit vreeslik geniet. Al die plaasdiere en die elande het ons omtrent vermaak. Ons sal beslis weer draai daar gaan maak.

Rupert C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rupert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plaasatmosfeer, goeie geriewe, vriendelike bestuur en 'n moet weer kom kuier.

'n Oulike en goed toegeruste oornagbestemming, veral as troeteldiere saam reis. Jaco, die plaasbestuurder is baie vriendelik en professioneel. Die braaigeriewe en beddens was tops. Heerlike atmosfeer en die mak bokke (elande) 'n belewenis. Ons sal vroeg bespreek vir Desember vanjaar.

Marlene W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene W
Gesin met tieners

Pragtige plaasopstal en mooi ou geboue.

Lieflike plaas en omgewing. Baie mooi.

Gavin K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin K
Gesin met klein kinders

Kan Pienaarsbaken aanbeveel.

Sien sterre.

Karin B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Gesin met klein kinders

Pragtige Karooplaas wat veilig is in die middel van nêrens.

Die diere is pragtig versorg en mak plaasdiere. Te dierbaar.

Karlien T - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien T
Gesin met tieners

Fantasties! Pragtige groen oase in die droeë Karoo.

Ons was aangenaam verras. Goeie vriendelike diens, pragtige ou geboue en skure. Mooi landskap met perde, ‘n familie begrafplaas en klip skure. Ons kom beslis weer.

Andrea P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea P

Wonderlik. Pragtige natuur.

Baie dankie vir 'n lekker plaaskuier. Die stap in die veld en mak elande wat ons gevolg het was 'n bonus.

Emma B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut uitstekend.

Ons reis vir vir die meeste deel van die jaar - vir werk meestal, maar as daar 'n kansie vir 'n wegbreek is doen ons dit graag. Die ontvangs, ongelooflike vriendelike diens deur Jaco het alle verwagtinge oortref. Hy het ons na 'n eenheid geskuif met 'n heerlike binnebraai. Die huis is uitstekend toegerus. Elektriese komberse, oorgenoeg vuurhout en verwarmers het 'n warm en gesellige atmosfeer geskep vir die yskoue Karoonag. Die lekkerste beskuit ooit vir ons vroeg oggend koffie! Ons beveel Pienaarsbaken baie sterk aan. Goeie ligging tussen Middelburg en Graaff-Reinet vir reisigers van die noorde - ons was op pad van Stellenbosch na Mdumbi in Transkei en dit was 'n lekker middelpunt-oase. Karoo-gasvryheid par excellence.

Manie A - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties - Jaco is 'n goeie host!

Baie mooi en ideaal geleë vir 'n stop naby Graaff-Reinet.

Jeanette D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette D

Huislike verblyf voorsien deur gasvrye mense.

Bedryf deur hartlike, gasvrye mense, 'n lieflike ervaring. Dit voel soos huis. Dierevriendelik, rustig, stil. Mens wil nie net vir 'n aand oorslaap nie, mens wil afpak en bly!

Mark P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark P
Gesin met klein kinders

Rustig en vreedsaam na 'n lang dag se ry.

Ons het oorgebly by Pienaarsbaken Farm Cottages op pad na Sedgefield. Ons is 'n gesin van 4 met 'n 4 en 6 week oue baba. Die geriewe was lieflik, die eienaars baie gasvry en vriendelik en dit was 'n wonderlike manier om te ontspan na 'n lang dag se ry. Ons sou graag nog 'n dag of twee daar wou bly, dalk volgende keer. Dankie aan Amy en Jaco vir jou warm en hartlike gasvryheid.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Peace and tranquility after a long day's travel.

We stopped over at Pienaarsbaken Farm Cottages on the way down to Sedgefield. We are a family of 4 with a 4 and 6 week old baby. Facilities were great, owners very welcoming and friendly, great way to wind drown after a long day's traveling. Would have loved to spend extra day or so, maybe next time. Thanks Amy and Jaco for your warm and friendly hospitality.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Mike S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid in 'n plaasatmosfeer.

Die ontvangs en verblyf op Pienaarsbaken was fantasties. Ons kan die rustigheid en blaaskansie na 'n lang pad regtig aanbeveel. Baie lekker op die plaas ontspan en in die stilte van die kampvuur die naglewe en diere in die omgewing geniet. Sal weer so maak.

Victoria G - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huisie is vol karakter en die omgewing beeldskoon.

Ons het baie lekker gebly. Alles was silwerskoon en die bed baie gemaklik. Ons verkies altyd om op 'n plaas te bly en kan Pienaarsbaken aanbeveel.

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pienaarsbaken Farm Cottages, Langs die N9, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2ZTdmZDk5LThjZTUtNGU3Yi1iZDM4LWJkZmQyZGMwMWM2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag, vir 2 mense 101 5 1 5 Pienaarsbaken Farm Cottages Off the N9 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -31.895916666667 24.856286111111
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem