Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pienaarsbaken Farm Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pienaarsbaken Farm Cottages, Langs die N9, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pienaarsbaken Farm Cottages is aan die voet van die Lootsbergpas tussen Graaff-Reinet en Middelburg in die Oos-Kaap geleë. Ons is 56 km vanaf Graaf-Reinet, 40 km vanaf Nieu-Bethesda en 60 km vanaf Middelburg.

Die akkommodasie bestaan uit 3 selfsorg-eenhede met lieflike uitsigte oor die tuin.

Eenheid 1 front na die tuin en beskik oor 'n buitebraai-area, 2 slaapkamers, 1 koningingrootte-bed (met stort), 2 enkelbeddens, privaat badkamer (met bad) en kombuisie.

Eenheid 2 het 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 2 enkelbeddens en daar is ook 'n slaapbank. Die eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort, asook 'n binnebraai. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stofie, mikrogolfoond, yskas, pan en koffie- en teemaakgeriewe in elke eenheid.

Mountain View Cottages is nuwe eenhede met ononderbroke uitsigte op die Sneeubergberge.

Gaste kan gerus hul eie verversings bring en braaigeriewe is beskikbaar sodat gaste lekker onder die Karoo-sterrehemel kan ontspan. Gaste kan lekker langs die swembad of in die skaduryke tuin ontspan. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.

Pienaarsbaken Farm Cottages is deel van die Mountain Zebra-Camdeboo Bewarea en bied gaste die geleentheid om 'n lekker ontspanne leefstyl te ervaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 144 resensies vir Pienaarsbaken Farm Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Pienaarsbaken Farm Cottages, Langs die N9, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Pienaarsbaken Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pienaarsbaken Farm Cottages, Langs die N9, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhMzNjYWJkLTE3M2MtNDRlMi05NjFiLTllNGI5NmVlNzk5OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 144 5 1 5 Pienaarsbaken Farm Cottages Off the N9 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -31.895916666667 24.856286111111