Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pienk Brooklyn

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sjanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Pienk Brooklyn
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Santie C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie C
Saam met vriende

Ongelooflik!

Ons het baie lekker gebly. Die mense is so vriendelik. Baie modern opgemaak, alles wat jy nodig het. Jy is op jou eie, met eie ontspanningsgeriewe vir die stilte in die stad. Baie goeie ligging, naby skole, inkopiesentrums.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenel K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lenel K

Ons het dit baie geniet en het veilig gevoel!

Wonderlike plekkie, baie kreatief en het lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mafeleine N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mafeleine N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Beautiful! Artistic!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Macia B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Macia B
Saam met vriende

Ongelooflik! Fantasties! Ons het elke oomblik van ons verblyf geniet! 'n Lus hof vir die oog.

Pienk Brooklyn was een groot bederf! Alles was meer as wat ons verwag het. Van die oomblik wat ons daar aangekom het, het ons tuis en soos familie gevoel! Wat 'n pragtige plek! So smaakvol en luuks ingerig. Die eenheid bied privaatheid en het verras met die lekkerste hoekies waar ons kon sit en kuier. Die gasvrou het ons tot in die afgrond in bederf met al die mooi en bederfies oral in die eenheid. Doen jouself 'n guns en gaan beleef hierdie juweel vir jouself.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meyer L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meyer L
Saam met vriende

Fantasties

Regtig fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pienk Brooklyn se terugvoer

Baie dankie Meyer, julle was wonderlike gaste en is enige tyd welkom.

Pienk Brooklyn
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brooklyn-weg 317, Brooklyn, Pretoria, 0102, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d2c4e535e12f904a56067115bdb0bdc1ff370577283cc48a3caff845571008d3c9c1cd07496053b41fb22e8a1433c50cdc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 317 Brooklyn Road Brooklyn 0102 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.767727513849 28.249545589875
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem