Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pienk Brooklyn

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brooklyn-weg 317, Brooklyn, Pretoria, 0102, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Pienk Brooklyn bied selfsorgverblyf aan 5 gaste in Brooklyn, Pretoria.

Hierdie eenheid wat oor meer as 1 verdieping strek is langs die hoofhuis en het ’n privaat ingang op die eerste verdieping wat via trappe bereik word. Die eenheid beskik oor 2 eenhede met ’n slaapkamer in elk, 2 badkamers, ’n kombuis, eetarea en sitarea.

Die eerste slaapkamer is op die eerste verdieping en het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n slaapbank en lei na ’n balkon. Die badkamers het storte en baddens. Die 2 eenhede word met ’n deur geskei en kan maklik as 1 groot eenheid bespreek word.

Die sitarea is op die tweede verdieping en die kombuis is met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul etes by die etenstafel geniet en in die sitarea ontspan.

Daar is parkeerplek beskikbaar en die eenheid op die grondverdieping word deur ’n besigheid wat oor naweke gesluit is, beset.

Pienk Brooklyn is 3 km vanaf Brooklyn Mall en Menlyn Park-inkopiesentrum, sowel as verskeie ander restaurante. Dit is 5 km vanaf Life Groenkloof Hospitaal, Faerie Glen Hospitaal en die Faerie Glen Natuurreservaat.

Slaapplek

’n Bespreking by Pienk Brooklyn sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Pienk Brooklyn
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Brooklyn-weg 317, Brooklyn, Pretoria, 0102, Gauteng
  • Gaste dink Pienk Brooklyn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brooklyn-weg 317, Brooklyn, Pretoria, 0102, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d2c4e535e12f904a56067115bdb0bdc1ff370577283cc48a3caff845571008d3c9c1cd07496053b41fb22e8a1433c50cdc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 317 Brooklyn Road Brooklyn 0102 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.767727513849 28.249545589875