Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pier Pleasure

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 46 resensies vir Pier Pleasure
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kaylin W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kaylin W
Gesin met tieners

Ons het dit baie geniet en sal beslis weer terug gaan.

Die huis is pragtig en netjies. Ons het elke oomblik geniet. 'n Naweek is hopelik te gou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amoray A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amoray A
Gesin met klein kinders

It was marvellous, everything was perfect.

I enjoyed every moment of the place and the area around us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk B
Saam met vriende

Kuier by Pier Pleasure groot plesier.

Pier Pleasure het vir ons alles gebied wat 'n mens nodig het vir 'n stil, rustige vakansie in 'n goed toegeruste huis. Alles was netjies en skoon en ons talentvolle gasvrou, Erika, het al ons navrae stiptelik beantwoord. Die binneversiering is vrolik en verfrissend en ons kan die verblyf hier, soos ons dit ervaar het, sekerlik aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet om daar te kan bly.

Lekker ligging, veilig en 'n baie stil plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Gesin met klein kinders

Baie lekker toegerus.

Ons het die wegbreek baie geniet, die huisie is baie lekker toegerus en het als wat mens benodig vir 'n klein wegbreek weg van die stad se lawaai. Gaan verseker weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdie R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë en skoon en veilige plek.

Goeie akkommodasie met WiFi-toegang. Sal definitief weer daar tuisgaan as ek die area besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William J
Gesin met tieners

Pure plesure, was a lovley place to stay.

Erika was great and friendly and went out of her way to make sure we enjoyed our stay. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacolene M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier.

Die buurt is rustig stil en ons het veilig gevoel gedurende ons kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice W
Gesin met klein kinders

We had a lovely Easter Weekend.

The house is bigger than what we expected. It was comfortable and clean and had what we needed and more. The homely touches were very nice. Erika and her husband were very accommodating and allowed us to check out later than the stipulated time (without us even asking for it). It was great to not have that early morning check-out rush, especially with my girls who like to sleep in. The beach is within walking distance from the house which is great. My family and I really had such a relaxing time and would love to go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bradley J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley J
Gesin met klein kinders

Wegbreek by die see.

Dis was lekker om stapafstand van die see te bly in 'n oulike huisie wat alles het wat jy benodig. Ons het lekker gebraai en gekuier om die vuur en kon veilig see toe loop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarryn P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn P
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very lovely relaxing stay.

Pier Pleasure is a very welcoming house as well as tidy. Everything was said as in the pictures. All in all, we had a good holiday. Thank You.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda H
Saam met vriende

Ideale verblyf vir vier vriende of 'n gesin.

Die huisie is baie gerieflik ingerig met 2 groot slaapkamers en 2 badkamers. Dit is skoon en netjies met alles wat mens nodig het. Al is daar 'n binne braai beskikbaar, sal 'n buitebraai 'n groot aanwins wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marissa M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa M
Saam met vriende

Heerlike Weskus-langnaweek.

Alles en nog meer wat ons nodig gehad het. Baie netjies en skoon met 'n heerlike binnebraai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karine F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karine F
Gesin met klein kinders

Mooi skoon, toegeruste huis. Naby die see en sommer net lekker!

Die terugvoer op ons bespreking was onmiddellik. Veiligheidsaspek baie goed. Kamers ruim. Lekker groot grasperk oorkant die huis. Braaikaggel in die huis is 'n groot pluspunt. Ons naweek was 'n wenner, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette V
Saam met vriende

Relaxing and awesome.

Spent a wonderful 2 day stay with my mom from the UK and she loved the house and the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Otniel J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otniel J
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Ek het 'n wonderlike tyd met my gesin by Pier Pleasure gehad. Soos voorheen gesê, die huis oortref die foto's. Die hoë plafon gee 'n gevoel van ruimheid en vryheid, soms is dit al wat 'n mens nodig het. Die huis is toegerus met als, en nog meer. Dit is soms net die fyner detail wat absoluut karakter gee aan 'n plek, en dit in sigself is wat jou eindelik laat LekkeSlaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Floris B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris B
Gesin met tieners

Wow, ongelooflik, tien uit tien, dit sê seker alles.

Sal beslis aanbeveel vir enigiemand, was net ongelooflike lekker plek om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies

Om 10 uur op 'n Sondag uit te moet wees is te vroeg, dit is regtig te vroeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alfred G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Goeie ligging, ons het veilig gevoel. Die huis het alles gehad wat ons nodig gekry het. Erika was vriendelik en gasvry. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin F
Gesin met klein kinders

Pefect in every sense of the word.

Very cosy, beautifully decorated house with very friendly host, would recommend to anyone. No nasty surprises here. Will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juan R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan R
Gesin met klein kinders

Rustig en skoon

Ek sal Pier Pleasure hoogs aanbeveel vir enige gesin wat klein kinders het. Die huisie is toegerus met alles wat nodig is en is lekker ruim ook. Die huisie is in ’n baie private area met baie mooi skoon strate en is stapafstand van die stand af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette E

Absoluut stunning!

Pragtige blyplek. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M
Gesin met klein kinders

Very comfortable and peaceful.

Oh the place was an absolute pleasure to stay in. Was a bit worried about what we'd encounter cause it was so reasonably priced, but it was very classy and more than lived up to the description and the pics on the website. And just another special thank you to Danny for coming through when I thought the tumble dryer was broken, only to find that it just needed to be plugged in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esre N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esre N
Gesin met klein kinders

Pure plesier was dit hier.

Lekker plek vir webreek, naby die see, stil en rustige omgewing. Kinders kan buite speel in die stil straat en parkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie N

Pragtige plekkie met alles wat mens nodig het!

Pier Pleasure is 'n pragtige plekkie wat baie goed toegerus is met alles wat mens nodig het. Lekker binnebraai vir reënerige Weskus-aande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eloise T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise T
Gesin met klein kinders

'n Huis weg van die huis.

Wat 'n lieflike huisie. Die huisie is beter toegerus as my eie huis. Daar was nie een ding wat ek gesoek het wat nie daar was nie. Erika het werklik aan alles gedink. Die plekkie is baie skoon en netjies. Ons en die kinders het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin-lee S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin-lee S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlik en rustig.

Britanniabaai is die mooiste dorpie, ons het ons kuiertjie vreeslik geniet. Die huis is pragtig en veilig. Als wat jy nodig het is in die huis. Erika is 'n fenomenale gasvrou en haar kunswerke in die huis is pragtig. Sal graag teruggaan soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna S
Gesin met tieners

Rustig, netjies, baie mooi.

Heerlike ekstra bederf, koekies en beskuit. Plek is baie mooi. Naby die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Gesin met tieners

Rus vir die siel.

Ons het heerlik gebly by Pier Pleasure. Die huis was goed ingerig met alles wat benodig word. Erica en Danny is lieflike mense en het ons vriendelik ontvang. Die buurt is baie stil en rustig. Ons beveel dit met graagte aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Afton C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Afton C

Ons het tuis gevoel.

Die eienaar was baie vriendelik en het ons goed ontvang. Die huis was netjies en gerieflik. Die buurt was rustig. Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ricardo M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo M
Gesin met tieners

Stil, vrede, lieflik, uitmuntend, waardevol.

Dit is een van daai versteekte Gems. Ons was verlig en verfris na ons besoek. Ons sal weer kom kuier. Reeds ons geselekteerde vriende vertel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rodney M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Rodney M
Saam met vriende

Not recommended for a holiday visit. Location in a housing development.

No view, limited outside space for recreation and next to a builders yard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beulah R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful! Picture perfect!

Wow, wow, wow! This is the first time we have been to accommodation where the facilities and the environment look exactly as advertised. Neat, clean, safe, all amenities and facilities and beyond in place. Erica and husband are the ultimate hosts, so friendly and accommodating. We will certainly be back. Your home is a wonderful and relaxing space to be in, as a family we made so many memories there! God bless.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia P
Saam met vriende

Die huis is pragtig, netjies en wel toegerus. Dit was soos 'n huis weg van die huis.

Erika is een van die beste gasvroue waarmee ons nog gedeel het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadie D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadie D
Gesin met klein kinders

Ruim, netjies en ingerig!

Stapafstand vanaf see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed ingerigte en mooi huis.

Baie dankie Erika vir jou gasvryheid. Jou huis is ongelooflik mooi en so goed ingerig. Dankie dat my woefkinders ook kon saam kuier. Hulle het dit net so baie geniet. Ons het regtig baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Biem W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Biem W
Saam met vriende

Baie aangenaam met 'n wonderlike gasvrou, Erika.

Erika het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Selfs met beurtkrag het sy ons op hoogte gehou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke K
Gesin met klein kinders

Meer as wat verwag was.

Baie dankie aan Erika en haar man vir hulle vriendelike gasvryheid. Die verblyf was meer as wat ons verwag het. Ons was baie spyt ons kon nie langer bly nie. Dankie dat julle ons so welkom en tuis laat voel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Norbert S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norbert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent, tranquil and 5 min to the beach at golden mile. We enjoyed every moment.

Very charming reception by Erika and Dave. Nice location and perfect inside. We will come back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend, rustig en 5 minute van die strand af op 'n goue myl. Ons het elke oomblik geniet.

Baie bekoorlike ontvangs deur Erika en Dave. Lekker ligging en perfek binne. Ons sal terugkom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus M
Gesin met tieners

Erica, eienaar, baie vriendelik en behulpsaam ons het ons hondekinders voor af gereël wat baie belangrik is en sy was baie tegemoetkomend oor hul, moet net voor af reël.

Loopafstand van strand baie veilig en in kompleks. Geen see-uitsig, maar na genoeg om te kan loop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta B
Saam met vriende

Verblyf was great!

Ons het heerlik gebly. Hosts is baie vriendelik en baie behulpsaam en die huis is baie netjies. Was regtig net so lekker om daar te bly. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pier Pleasure se terugvoer

Baie dankie Alta. Julle is altyd weer welkom!
Groete
Erika

Pier Pleasure
Jackie L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie L
Saam met vriende

Pragtige plek om bietjie af te skakel oor 'n naweek of vakansie.

Ons moes skielik blyplek kry toe ons datums verkeerd was op 'n ander bespreking. Die eienaar het dadelik ingespring en plan gemaak om ons te huisves. Hulle het tot vir ons 'n sak hout gebring om 'n vuurtjie te maak. Die plek is pragtig en modern binne en buite met die pragtigste skilderye regdeur die huis. Ons sal definitief weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pier Pleasure se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Jackie. Hoop ons sien julle gou weer! Groete. Erika.
(P.S. Die hout was net 'n plesier.)

Pier Pleasure
Jacques B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons het heerlik gebly by Pier Pleasure. Alles was baie mooi skoon en netjies. Veilige en rustige omgewing. Sou graag wou langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pier Pleasure se terugvoer

Beste Jacques,

Baie dankie vir jul fantastiese resensie. Ek waardeer dit en ek hoop ek sien julle weer in die toekoms.

Groete,
Erika

Pier Pleasure
Linette M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette M
Gesin met klein kinders

Heerlik rustig.

Was heerlik gewees om by Pier Pleasure te gebly het. Erika se plek is ongelooflik mooi en baie prakties uiteen gesit. Daar is meer as genoeg spasie vir 4 grootmense. Ons het ons 6 maande seuntjie gehad en die kamer was baie ruim. Kon met gemak sy kampbedjie in ons kamer sit. Strand is 'n entjie weg wat mens maklik kan vind met die pad af. Sal vir seker weer terug wees

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pier Pleasure se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Linette. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Erika

Pier Pleasure
Sadeeqa I - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sadeeqa I

Beautiful place.

I would definitely recommend to my family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pier Pleasure se terugvoer

Thank you Sadeeqa. You're always welcome at Pier Pleasure. Kind regards. Erika.

Pier Pleasure
Willem B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B

'n Baie lekker kuier, om die draai van die see!

Erika en haar man is awesome! Die huis het alles in wat jy kan nodig hê en dis om die draai van twee strande. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pier Pleasure se terugvoer

Baie dankie Willem. Julle was fantastiese gaste en is altyd weer welkom!
Groete.
Erika.

Pier Pleasure
Vanaf
R1 495
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 495
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 495
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray-singel 23, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45205b77813d2af0f0859efdf71aa6b8ff3db097cfee7d70047c2eaab2c812c994886f9dca9bba456f12998b4ab53e2bee3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495 per nag (plek vir 4) 46 5 1 5 23 Ray Crescent Britannia Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.725117308821 17.941193094305