Pier Pleasure
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Kaylin W - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet en sal beslis weer terug gaan.
Amoray A - Sep 2023
Algehele gradering
It was marvellous, everything was perfect.
Schalk B - Aug 2023
Algehele gradering
Kuier by Pier Pleasure groot plesier.
Cecile R - Jul 2023
Algehele gradering
Baie geniet om daar te kan bly.
Willem S - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker toegerus.
Ferdie R - Jun 2023
Algehele gradering
Baie goed geleë en skoon en veilige plek.
Willem J - Apr 2023
Algehele gradering
Pure plesure, was a lovley place to stay.
Jacolene M - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier.
Candice W - Apr 2023
Algehele gradering
We had a lovely Easter Weekend.
Lees meerBradley J - Mrt 2023
Algehele gradering
Wegbreek by die see.
Tarryn P - Jan 2023
Algehele gradering
We had a very lovely relaxing stay.
Linda H - Mei 2022
Algehele gradering
Ideale verblyf vir vier vriende of 'n gesin.
Marissa M - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike Weskus-langnaweek.
Karine F - Nov 2021
Algehele gradering
Mooi skoon, toegeruste huis. Naby die see en sommer net lekker!
Yvette V - Nov 2021
Algehele gradering
Relaxing and awesome.
Otniel J - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Floris B - Sep 2021
Algehele gradering
Wow, ongelooflik, tien uit tien, dit sê seker alles.
Johan D - Aug 2021
Algehele gradering
Netjies
Alfred G - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Gavin F - Mei 2021
Algehele gradering
Pefect in every sense of the word.
Juan R - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig en skoon
Lynette E - Apr 2021
Algehele gradering
Absoluut stunning!
Janine M - Apr 2021
Algehele gradering
Very comfortable and peaceful.
Esre N - Mrt 2021
Algehele gradering
Pure plesier was dit hier.
Marietjie N - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige plekkie met alles wat mens nodig het!
Eloise T - Feb 2021
Algehele gradering
'n Huis weg van die huis.
Karin-lee S - Feb 2021
Algehele gradering
Absoluut heerlik en rustig.
Erna S - Des 2020
Algehele gradering
Rustig, netjies, baie mooi.
Francois S - Des 2020
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Afton C - Nov 2020
Algehele gradering
Ons het tuis gevoel.
Ricardo M - Nov 2020
Algehele gradering
Stil, vrede, lieflik, uitmuntend, waardevol.
Rodney M - Okt 2020
Algehele gradering
Not recommended for a holiday visit. Location in a housing development.
Beulah R - Sep 2020
Algehele gradering
Wonderful! Picture perfect!
Lees meerAmelia P - Aug 2020
Algehele gradering
Die huis is pragtig, netjies en wel toegerus. Dit was soos 'n huis weg van die huis.
Nadie D - Aug 2020
Algehele gradering
Ruim, netjies en ingerig!
Louise V - Aug 2020
Algehele gradering
Goed ingerigte en mooi huis.
Biem W - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam met 'n wonderlike gasvrou, Erika.
Maryke K - Feb 2020
Algehele gradering
Meer as wat verwag was.
Norbert S - Feb 2020
Algehele gradering
Excellent, tranquil and 5 min to the beach at golden mile. We enjoyed every moment.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend, rustig en 5 minute van die strand af op 'n goue myl. Ons het elke oomblik geniet.
Baie bekoorlike ontvangs deur Erika en Dave. Lekker ligging en perfek binne. Ons sal terugkom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kobus M - Jan 2020
Algehele gradering
Erica, eienaar, baie vriendelik en behulpsaam ons het ons hondekinders voor af gereël wat baie belangrik is en sy was baie tegemoetkomend oor hul, moet net voor af reël.
Alta B - Okt 2019
Algehele gradering
Verblyf was great!
Pier Pleasure se terugvoer
Baie dankie Alta. Julle is altyd weer welkom!
Groete
Erika
Jackie L - Jul 2019
Algehele gradering
Pragtige plek om bietjie af te skakel oor 'n naweek of vakansie.
Pier Pleasure se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Jackie. Hoop ons sien julle gou weer! Groete. Erika.
(P.S. Die hout was net 'n plesier.)
Jacques B - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Pier Pleasure se terugvoer
Beste Jacques,
Baie dankie vir jul fantastiese resensie. Ek waardeer dit en ek hoop ek sien julle weer in die toekoms.
Groete,
Erika
Linette M - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Pier Pleasure se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Linette. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Erika
Sadeeqa I - Okt 2018
Algehele gradering
Beautiful place.
Pier Pleasure se terugvoer
Thank you Sadeeqa. You're always welcome at Pier Pleasure. Kind regards. Erika.
Willem B - Sep 2018
Algehele gradering
'n Baie lekker kuier, om die draai van die see!
Pier Pleasure se terugvoer
Baie dankie Willem. Julle was fantastiese gaste en is altyd weer welkom!
Groete.
Erika.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ray-singel 23, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom