LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Piet se Huis Gastehuis | LekkeSlaap
+8

Piet se Huis Gastehuis

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 9 resensies vir Piet se Huis Gastehuis
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5
Willem S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Gesin met klein kinders

Netjies en voldoende.

Ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Verblyf was netjies en voldoende.

Gerhard V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huisie was vuil en probleem met warm water.

Ek sal niemand aanbeveel om die plek te gebruik nie. Beddegoed vol vlekke. Braairooster nog vuil van vorige braai. Meubels vuil.

Rob L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rob L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf vir lenteblomme in die omgewing.

Het twee nagte gebly om die lenteblomme te besigtig. Die akkommodasie is gemaklik, skoon en goed ingerig vir selfsorg. Ons het die aandete in die Smidswinkel Restaurant wat met die verblyf geassosieer word geniet. Die eienaar / gasheer bied baie nuttige inligting rakende besienswaardighede in die omgewing. Sal beslis terugkeer en dit ook vir ander aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very pleasant stay for spring flower viewing in the area.

Had a two night stay for spring flower viewing. The accommodation is comfortable, clean and well appointed for self catering. We however chose to enjoy dinner at the Smidswinkel Restaurant which is associated with the accommodation. The owner/host provides very useful information regarding sightseeing in the area. Will definitely return and also recommend it to others.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Derick M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Derick M
Enkelreisiger

'n Gerieflike oornagverblyfplekkie - goed toegerus.

Dit was lekker om daar te bly. Die huisie is ruim en het al die nodige toerusting vir 'n gemaklik verblyf. Ontvangs was goed en personeel was baie behulpsaam met die nodige inligting. Die mooi tuin bied 'n rustige atmosfeer. Daar was egter heelwat lawaaierige voetgangerverkeer in die straat langs die huisie, veral vroegaand.

Chamanti L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chamanti L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en goed toegerus.

Baie netjies en skoon. Plek is goed toegerus, ons het baie lekker gebly.

Sophia F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wel in huisie.

Sou langer wou bly om meer blomme te sien, meer van geskiedenis en geografie te leer. Tyd was beperk. Pragtige vygies in tuin.

Solette O - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Solette O

Alles wat nodig is was daar, behalwe as jy 'n TV-verslaafde is.

Vriendelike ontvangs, Goeie waarde vir geld. Baie netjies en lekker rustige atmosfeer. Lieflike tuintjie. Sterk aan te beveel.

Piet se Huis Gastehuis's terugvoer

Baie dankie, kom kuier weer vir ons.

Piet se Huis Gastehuis
Deon R - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te kort maar lekker.

Baie lekker, alles wat jy nodig het.

Piet se Huis Gastehuis's terugvoer

Baie dankie.

Piet se Huis Gastehuis
Johan D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Enkelreisiger

Baie lekker gebly.

Waarde vir geld en stilte, enige persoon sal dit geniet.

Piet se Huis Gastehuis's terugvoer

Baie dankie.

Piet se Huis Gastehuis
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toitstraat, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmMTJmYTdiLTcyNjUtNDUzZC1hZjllLTk4MWMwNjYxMDNkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 Du Toit Street Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.374142460145 19.114294621081
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!