Piet se Huis Gastehuis
9 resensies
Selfsorg
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Du Toitstraat, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R680 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Piet se Huis is ‘n lieflike, historiese kliphuis vir 2 persone wat in Nieuwoudtville geleë is.
Die huis bied privaat verblyf en beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorgverblyf met 'n stoof en 'n yskas. Gaste kan in die sitkamer of op die stoep ontspan. Braaigeriewe word voorsien.
Daar is LED-ligte regdeur die huis beskikbaar in geval van beurtkrag of kragonderbrekings. Daar is veilige parkering agter 'n hek op die perseel.
Maaltye is op versoek beskikbaar. .
Slaapplek
’n Bespreking by Piet se Huis Gastehuis sluit in:
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.3 uit 5van 9 resensies vir Piet se Huis Gastehuis
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5
Ligging
- Du Toitstraat, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
- Gaste dink Piet se Huis Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Nieuwoudtville Noord-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Du Toitstraat, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom