Kaapstad Middestad Akkommodasie by Pieter's 1 Bed Apartment | LekkeSlaap
+9
+9

Pieter's 1 Bed Apartment

Selfsorg
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langmarkstraat 118 , Middestad, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pieter's 1 Bed Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die Kaapse middestad. Die gebou is langs verskeie sake- en vermaakgeriewe.

Dié woontel beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, ingeboude kaste, spieëltafel en elektroniese kluis. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, kookware, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien.

Die sitkamer het 'n platskerm-TV met DVD-speler en sekere DStv-kanale. Daar is 'n gemeenskaplike swembad en gimnasium in die gebou. Die gebou met 24 uur-sekuriteit en -ontvangs, asook aangewese parkeerplek met afstandbeheertoegang.

Dis naby kuierplekke, restaurante, museums, die Kompanjiestuin, sowat 1,5 km vanaf die Kunstekaapteater en KIKS, en 3,5 km vanaf Kaapstad-stadion in Groenpunt en die V&A Waterfront.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Langmarkstraat 118 , Middestad, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langmarkstraat 118 , Middestad, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbw6dHbNZRRMbtO7A0ynsb7lH08CYw4ZojUCKTsGHMV4ySz5JJY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 950  per nag (plek vir 2) 118 Longmarket Street CBD 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.923762 18.42157
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za