Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pietersburg Club

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 49 resensies vir Pietersburg Club
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Elna V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elna V
Besigheidsreis

Unacceptable that the gate is closed at 20:00 and no gate remote. The kitchen and bar were closed.

I have stayed in the Pietersburg Club before - basic but did not find it unpleasant. On the night of the 17th, though I booked and paid while travelling, since we decided ad hoc that we will stay over in Polokwane. We arrived at 18:00. The staff - no problems from their side, they were friendly and helpful - informed us that the club is locked after 20:00 - no remote gate key - so effectively you are locked in for the evening with no way to go to restaurants, etc. We might even have arrived after 20:00 not knowing that we would not be able to get in. Previously, you would find people on the stoep, having a beer and a nice atmosphere - now I'm not sure what happened. No fridge in the rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry E
Besigheidsreis

Does the job.

As expected. No frills but pleasant and clean. The staff are friendly and the food was good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Izak V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed vir wat ons nodig gehad het.

Ons het baie lekker geslaap, mense is vriendelik en die plek is net okay. Ek dink 20 jaar terug was dit 'n pragstuk, maar hulle hak nog in daardie era vas. Ons kamer het nie 'n gordyn gehad nie en die blind het ook nie gewerk nie, dus het die sonlig ons geweldig gepla. Aan die oorkant het klipharde musiek ook gepla tot die volgende oggend 06h00. Algeheel 'n goeie plek, kort net klein bietjie aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindey V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindey V
Enkelreisiger

Het my nie op beskrekingsboek gehad met aankoms.

Plek is skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stay was okay, but no hot water to shower.

As always the room was clean and nice, however it is now the second time staying here that we had no hot water for the shower.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jp K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jp K
Besigheidsreis

Baie lekker kuier.

Hulle kos is van die beste wat ek in Polokwane kon kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pietersburg Club se terugvoer

Baie dankie meneer kom terug.

Kind regards.
Lucas

Pietersburg Club
Jonathan J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jonathan J
Enkelreisiger

Nie soos verwag nie.

Die foto's wat geplaas is op die advertensie is glad nie hoe die kamer waar ek geplaas is lyk nie. Die matte is stukkend en sekere gedeeltes kom nie eers tot teen die muur nie. Daar is een kragpunt in die kamer wat ook maar op genade gewerk het. Die beskrywings praat van 'n platskerm-TV in elke kamer, my kamer het nog 'n ou boks-TV gehad. Die wifi het glad nie opgevang in die kamer waar ek was nie. Die beddens is ongelooflik laag en nie baie gemaklik nie. Dit vat ongeveer 25 tot 30 minute vir die water om warm te word en gegewe die feit dat Polokwane gereeld met water sukkel is dit 'n groot en onnodige vermorsing. Op 'n positiewe noot. Die mense wat daar werk is baie gaaf en tegemoetkomend. Hulle is vriendelik en probeer regtig om te help waar hulle kan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Enkelreisiger

Skoon en vriendelik.

Krag en water is soms 'n probleem want as die krag af is dan is daar ook nie water nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melville B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Melville B
Enkelreisiger

Ou meubels. TV wat in 1978 uit gekom het is nog in die kamers. Geen warm water in die oggend vir stort. Ontbyt niks om oor huis toe te skryf nie.

Pragtige ou gebou. Ongelukkig is alles ook oud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine D
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Alles was netjies en skoon. Vriendelike ontvangs en sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marushca S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marushca S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goedkoop oorslaap-opsie.

Die plek lyk baie netjies van buite af, en selfs die binnekant is heel netjies. Kamers het bietjie bedompig geruik met intrapslag, maar anders as dit was die kamers netjies. Ontbyt was nie by ons prys ingesluit nie en moes apart voor betaal word, maar steeds heerlik. Goedkoop enkelnag-oorslaapverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Carmen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean room, friendly staff.

Pleasantly surprised by the room and staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henriette G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette G
Besigheidsreis

Perfek vir besigheidsdoeleindes.

Goeie WiFi en lekker werk area vir 'n rekenaar in die kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Netjies en skoon. Behulpsame personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annuscha B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annuscha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Gemaklike kamer en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pietersburg Club se terugvoer

Thank you for visiting us, we hope to see you soon.

Kindly regards,
Aubrey

Pietersburg Club
Rohann M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rohann M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Besonderse plek in die geskiedenis van historiese Pietersburg.

Die hotel is deel van die Pietersburgklub wat reeds sedert die begin van die 1900's bestaan. Die gebou is in 'n koloniale boustyl. Dit is in baie goeie toestand gegewe die druk waaronder hereklubs die afgelope aantal jare verkeer. Komplimente aan die direksie, personeel en bestuur wat 'n aangename verblyf in hierdie besonderse kompleks verseker. Selfs Phineas, die kroegman is steeds na seker naby aan 50jaar steeds op sy pos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Braam C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam C
Gesin met tieners

Netjies, skoon en goedgeleë.

Dit is die tweede keer wat ons hierdie pragtige plek gebruik vir oornag en dit is ons eerste opsie as ons 'n plekkie in Polokwane moet bespreek. Die voedsel is goed voorberei en smaaklik en dit is bekostigbaar. Daar is nie ander restaurante in die onmiddelike omgewing nie, en dit maak die opsies vir etes 'n bietjie beperk, maar die kos by die club maak op daarvoor. Die rustigheid en goeie diens maak dit regtig aangenaam om daar te oornag vir 'n aand of twee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques B
Enkelreisiger

Lekker geslaap.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonette S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n 1-nag slaapplek met net die nodige benodighede.

Die kamer was netjies, alhoewel die kamer nie vir die aantal gaste voorberei was nie, het die club dit vinnig reggestel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Enkelreisiger

Absolutely great.

Such a historical establishment, steeped in history. Very close to all the sports facilities and required stores.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Madelein R
Gesin met tieners

Billike verblyf vir een aand se oorslaap.

Vriendelike ontvangs, netjies, skoon. Het ete geniet, restaurant pryse het verras en kos was heerlik. Kamers het twee enkelbeddens. Koffie- en teestasie, en 'n TV. Badkamer met stort in die bad, toilet, wasbak met sepie sjampoe, ens. Kleinerige handdoeke. Ingeboude kas. Stoele met blad. Lugversorging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joey V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joey V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters verras gewees.

Mooi outydse sjarme vanaf die ontvangs, trappe tot in die kamer asook die eetkamer. Kos is smaaklik en bekostigbaar. Personeel is vriendelik en baie behulpsaam. Die kamer is gerieflik en baie netjies en skoon. Koffiekroeg en lugreëling. Goeie verblyf en gerieflik geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V
Gesin met tieners

Heerlike sagte beddens.

Statige ou gebou wat 100% instand en netjies gehou word. Sal beslis weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B
Saam met vriende

Heerlik, skoon, netjies en veilig.

Personeel baie vriendelik en kamers baie netjies en versorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel H
Besigheidsreis

Net een nag spandeer.

Ongelukkig was die foto's misleidend. Ek het die Deluxe-kamer bespreek omdat die foto's en beskrywing aanloklik was. Ongelukkig met my aankoms het ek ontdek dat die stort inderdaad 'n bad/stort combo was. Daar was ook nie 'n yskassie in die kamer soos gelys nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael L
Enkelreisiger

Very pleasant, clean and friendly. Old rooms but adequate. Will definitely be my choice of stay when back in Polokwane.

Incredible value for money for what you get. Lovely surroundings, friendly staff and a great breakfast which is half price if you pay the night before when booking in. All round, if you are looking for a reasonable room and good food at the bottom end of pricing in the area, this has to be your choice. The free Wi-Fi is slow. I couldn't listen to music videos on YouTube, as the feed kept breaking up. Using the Wi-Fi for emails, etc. was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk S

Awesome.

Dit was regtig die geld werd wat ons gekry het. Die mense wat daar werk se diens is ongelooflik goed. Die plek sal ek regtig weer by gaan oornag as ek weer Polokwane toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johan S
Enkelreisiger

Nie aanbeveel.

Kamers stem nie ooreen met die webblad se foto's. Restaurant gesluit vir aandete. Geen ontbyt alhoewel ingesluit in oornagtarief. Nie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Vriendelike ontvangs! Skoon en netjies kamer. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandrie D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandrie D
Besigheidsreis

Baie aangenaam.

Flink diens en uitstekende kos. Dankie, sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raoul B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Raoul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekoorlik is 'n beter beskrywing as luuks.

5 oornagtings, 2 oggende was daar nie water nie. Restaurant is gesluit op Saterdag- en Sondagaande. Plumbing benodig dringende aandag. Klink of daar 'n shebeen is in die buurt wat tot vroegoggende geraas maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aletta F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta F
Saam met vriende

Peacefulness, relaxing and beautiful.

Me and my friend enjoyed the peacefulness. Was the next day relaxed after a quietness night. The accommodation and surroundings are beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hein K
Enkelreisiger

Skoon, netjiese verblyf.

Behalwe vir die feit dat daar twee van die vier oggende geen water was nie, het die verblyf aan vereistes voldoen - net slaapplek, aangesien ek deur die dag van vroeg tot sononder uit was. Sal baie help as daar 'n yskassie in die kamers is, aangesien daar nie eens ys vir die kamers beskikbaar was nie. TV-kanale power.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en gemaklik!

Die ervaring was bo verwagting. Restaurant se etes van baie goeie gehalte. Netjies, skoon met puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques P
Enkelreisiger

Baie lekker.

Dis baie mooi en was lekker gewees om daar oor te slaap. Die TV kan dalk net opgegradeer word en volle DStv-pakket kry. Verder is dit baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik. As ons ooit weer eendag daai rigting ry, sal on versker weer daar oorbly. Ons kan net positiewe terugvoer gee.

Ons was oppad Krugerwildtuin toe, en moes iewers slaap. Ek is deur n hele paar plekke in die omgewing en Pietersburg Club het ons oog gevang. Dit het alles wat ons graag sou wou hê. Dit was mooi, skoon, vriendelike mense en veilig vir ons voertuig. Dit was net 1 nag, maar as ons weer daar verby moet ry, sal ons weer daar oorslaap. Die skoonste dorp wat ons in 'n lang tyd gesien het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk B
Besigheidsreis

Sien sterre

Baie vriendelike personeel, ontbyt was fantasties. Bed slaap lekker en die lugversorging werk goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B
Besigheidsreis

Fantasties.

Almal is vriendelik en baie behulpsaam. As daar enige probleme is gaan hulle uit hulle pad om mens te help en te akkomodeer. Ek het baie tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Enkelreisiger

Baie aangenaam.

Dit is 'n pragtige ou gebou. Baie skoon en netjies. Die kos was goed voorberei en almal in die restaurant het lekker gekuier en die atmosfeer was aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alida V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige bestemming.

Die personeel is baie behulpsaam en vriendelik. Vinnige en flinke diens. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
David C
Enkelreisiger

Net oorgeslaap, was netjies en skoon.

Plek maak vroeg toe en sluit die hek. Kan dalk ander metode oorweeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William M
Besigheidsreis

Pleasant

Very accommodating and professional.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Menitsa D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Menitsa D
Gesin met tieners

Voldoende.

Die geriewe is baie mooi skoon en netjies, maar 1 kamer het nie warm water gehad nie en die lugversorging en bedlampies in die ander kamer was buite werking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was gerieflik, met ook lekker kos in die restaurant.

Ons het vanaf Bethlehem, Vrystaat gereis, en eers 8 uur die aand aangekom. Daar is vriendelike diens en altyd iemand by ontvangs. Dit het ons reis baie gerieflik gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rion L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Rion L
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld met historiese agtergrond.

Kamers kan doen met meer moderne bybehore soos LED-TV's en USB-kragpunte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Toki A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Toki A
Enkelreisiger

Good stay!

It was good, I enjoyed my stay, though I only used the place for sleeping because I was passing by, but I would definitely go back to Pietersburg Club.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Besigheidsreis

All good.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joseph D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph D
Besigheidsreis

Baie skoon, netjies en werklik waarde vir geld.

Die verblyf is uitstekend. Die restaurant op die perseel se kos is bekostigbaar en besonders goed. Die personeel is vriendelik, hulpvaardig en bekwaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suidstraat 119, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA622c530d51a0e65679f5a40946ea76d271d42acddc5a892cfa63f895cd986b2512f92d43888a24b344bf09483f5e9318025a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 119 Suid Street Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -23.920242271089 29.456498430688