Pietersburg Lodge
- Kapasiteit: 96 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 4 Pringle Straat, , Polokwane, 0699, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R970 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Pietersburg Lodge bied bekostigbare, luukse akkommodasie en konferensie-geriewe in Polokwane. Ons is naby die sakekern, Medi Clinic Hospitaal en Peter Mokaba Stadion, en is bereikbaar wanneer jy in Polokwane arriveer.
Dit is die perfekte tuiste weg van die huis vir toeriste sowel as sakereisigers, met ons en suite-kamers wat ingerig is met lugversorging, 'n TV met DStv, WiFi, 'n telefoon, veilige onderdakparkeerplek, linne en handdoeke, 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n yskas.
Ons kamers word daagliks skoongemaak. Ons bied ook stryk- en wasgoeddienste, asook vervoer vir gaste.
Gaste kan 'n drankie by ons kroeg geniet en selfs van ons kookkos-buffetetes of 'n perfek gebraaide biefstuk van ons a la carte-spyskaart. Kamerdiens is beskikbaar vir gaste wat in die gemak van hul kamers wil eet.
Ons 2 konferensiesale kan tot 50 persone akkommodeer. Alle konferensiefasiliteite wat benodig word is beskikbaar soos spyseniering, skryfbehoeftes, TV, WiFi, data projektor en vele meer.
Kenmerke
Geriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Konferensiegeriewe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Skuifie-projektor
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Ligging
- 4 Pringle Straat, , Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Pietersburg Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 96 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 4 Pringle Straat, , Polokwane, 0699, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom