Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pigmy Lodge

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Plaas Driekant, Langs die N14, Delareyville, 2770, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pigmy Lodge is net buite Delareyville in Noordwes geleë. Dit is die ideale oornagplek vir reisigers.

Daar is 9 chalets of kamers met en suite-badkamers. Die chalets het dubbel- of enkelbeddens en die badkamers het slegs 'n stort. Die kamers het dubbelbeddens en die badkamers het slegs 'n stort. Linne word voorsien. Elke chalet en kamer beskik oor lugversorging, 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV. Die chalets en kamers word daagliks skoongemaak en ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die tarief is slegs vir verblyf, maar etes kan met aankoms gereël word. Die lodge het 'n restaurant op die perseel. Konferensie- en trougeriewe is ook beskikbaar. Pigmy Lodge het 'n ryk voëllewe en daar is flaminke in die nabygeleë pan gedurende die seisoen.

Voëlliefhebbers kan gerus die Barberspan Voëlreservaat met meer as 365 voëlspesies en meer as 12 000 voëls besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 17 resensies vir Pigmy Lodge
Netheid
3.8/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Plaas Driekant, Langs die N14, Delareyville, 2770, Noordwes
  • Gaste dink Pigmy Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Delareyville Noordwes
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Plaas Driekant, Langs die N14, Delareyville, 2770, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhZTU3YWViLTM5NWItNGQ5Zi1iYTE0LTE0ZWJhZmViNzZkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 17 5 1 4 Farm Driekant Off the N14 2770 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -26.701286115161 25.444293920654