Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pikkewyntjie Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Robin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 48 resensies vir Pikkewyntjie Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Henriette’s V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette’s V
Saam met vriende

Ontspannend.

Dit was baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla M

Sal beslis weer gaan!

Heerlik gebly in 'n mooi en goed toegeruste huis. Kontak met agent was puik. Alles wat nodig was, was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roux V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roux V
Saam met vriende

Lekker cosy cottage reg by die see.

Als was baie netjies en skoon. Ons het vreeslik lekker gebly en dit baie geniet om net oor die pad te stap na die see toe en vir walvisse te kyk vanuit die boonste vensters.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarina R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tarina R
Gesin met klein kinders

Ligging was fantasties, baie aangename ervaring gewees.

See-uitsig was wonderlik, netjies en gemaklik. Baie oulike huis en ruim genoeg vir 'n gesin van 5. Braai-area kan verbeter en ons het 'n binnebraai gemis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma R
Gesin met tieners

Baie gerieflike huis en het als wat mens nodig het om lekker te bly. En die uitsig op die boonste verdieping is wonderlik.

Baie gerieflike huis en het als wat mens nodig het om lekker te bly. Die uitsig op die boonste verdieping is wonderlik. Om af te stap na die geplaveide looppaadjie is die heel beste van Pikkewyntjie vir my persoonlik. Die huis self is pragtig en het als wat mens nodig het om lekker te bly. Een ding wat gepla het en ek besef daar is nie veel wat Pikkewyntjie daaraan kan doen nie, is die straatlig wat die boonste slaapkamer baie helder laat wees in die nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole S
Gesin met klein kinders

Tranquil, convenience, beauty.

We had a wonderful stay at the beautiful Pikkewyntjie. Convenient with just about everything you can ever need to make you feel right at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marise V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marise V
Gesin met tieners

Heerlike, rustige vakansie saam met die gesin.

Wat 'n pragtige plekkie met 'n fantastiese ligging. Baie netjies, goed toegerus en veilig. Braaiplekkie en voorste hekkie kort dalk bietjie aandag, en sou verkies dat daar meer as net 6 borde was - moes heeltyd skottelgoed was. Ons huur graag weer in die toekoms hierdie juweeltjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anton D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hermanus is 'n fantastiese dorp en ons het lekker gekuier. Die verblyf van buite-af was 'n teleurstelling.

Die foto op die web van Pikkewyntjie Cottage is 'n wanvoorstelling van hoe die plek lyk. Die plek kort dringend aandag, veral aan die buitekant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon G
Gesin met klein kinders

Very enjoyable. Looking forward to our next visit.

The only slight niggle was the braai area, which was open to all elements.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen D
Saam met vriende

Lieflike huis by die see.

Dit is regtig 'n wonderlike plek. Baie goeie ligging. Goed toegerus met alles wat jy aan kan dink vir 'n naweek weg. Sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kerry F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry F
Gesin met tieners

Really enjoyed the lovely beach paths, despite the cold and rainy weather.

This was a mid-winter cold front visit: would love to be at Pikkewyntjie when it's warmer and we could take full advantage of swimming and beaches.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rumario W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rumario W
Saam met vriende

Beautiful little cottage. We loved everything! Would definitely recommend to anyone.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christenette P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christenette P
Gesin met klein kinders

Dit was lieflik!

Baie stil area. Die mooiste uitsig van bo af. Die trappe is net nie vir klein kinders nie. Ons het baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel V
Gesin met klein kinders

Lekker, maar kort opknapping.

Baie lekker vakansie gehou, maar die plekkie kan doen met badkamer opknapping.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Gesin met klein kinders

Baie baie lekke slaap.

Ag daar is basies alles wat jou hart begeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pikkewyntjie Cottage se terugvoer

Thank you for rating us.
Regards
Pikkewyntjie

Pikkewyntjie Cottage
Alita B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alita B
Gesin met tieners

Lekker.

Ons het baie lekker gekuier in Pikkewyntjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elgean F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elgean F
Saam met vriende

I loved the tranquility.

We had a wonderful stay. The athmosphere was serene. Just loved the sounds of the waves. My child loved sitting in the window.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alet S
Gesin met tieners

Heerlik gerus!

Gerieflik en skoon, baie goed geleë. Die huis het 'n heerlike see-atmosfeer en is baie gerieflik en skoon. Ons sal weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Weldon V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Weldon V
Gesin met klein kinders

Family getaway

Dit plek is mooi, skoon en ruin genoeg. Ons kon nie vir beter vra nie. Ek is mal oor die rustigheid en die see uitsig. Plekkie is mooi ingerig. N kaggel miskien vir die winter. Maar dit was warm genoeg met die Heaters in elke vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise E

Goeie ligging uitstekende uitsig.

Gasstofie en meer lampies vir beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous, contained cottage next to the sea!

The cottage has everything required for convenience. It's well appointed and in a superb location. It is very comfortable for a small family. The stairs could be an issue for young children or older people. We will go back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gizela N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gizela N
Gesin met tieners

Sielsverrykende kalmerende atmosfeer teenaan die oseaan.

Voëlsang van vroeg tot laat. A home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda S
Gesin met klein kinders

Gerieflik en baie rustig.

Ons verblyf was heerlik. Baie naby die see met die mooiste uitsig. Igna se warm verwelkoming het ons dadelik tuis laat voel. Die kinders het die Wi-Fi geniet. Dit sal help om 'n paar extra geriewe by te voeg, want mens wil beter of dieselfde geriewe hê wat in jou huis is as jy met vakansie gaan bv. Die ketel kan verander na koordloos en extra grootskerm-TV kan onder in die sitkamer aangebring word want die ander TV is maar 'n klein skerm. Afgesien van dit moet ek sê die plek is baie netjies, skoon en gemaklik ingerig. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel B
Saam met vriende

Heerlik ontspan en die uitsig oor die see geniet. Boonste verdieping is 'n heerlike kuierplek.

Ons het heerlik gekuier, heel oggend oor die see sit en uitkyk. Meeste van die naweek daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Warren V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren V
Gesin met tieners

Rustic cottage on the shore front.

Pikkenwyntjie is just perfect in location. It has everything in the cottage you would expect to find in your home and of a good standard. In April, upstairs in very warm and downstairs is cool. There are wonderful little alcoves upstairs that my daughter enjoyed sitting in and relaxing. The view of the ocean from upstairs is amazing. A path along to the sea front is just a short distance away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi L
Gesin met klein kinders

Fantastic place to stay.

It is a really lovely, clean, quiet, awesome house to stay in.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese plek om te bly.

Dit is 'n baie mooi, skoon, stil, wonderlike huis om in te bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V
Gesin met tieners

Pikkewyntjie het ons verwagtinge oortref - ons sal verseker teruggaan.

Uitstekende ligging naby die wandelpad, pragtige uitsig, skoon, netjies en rustige omgewing. Baie dankie vir ons vriendelike ontvangs, Pikkewyntjie het ons verwagtinge oortref en ons sal verseker wil teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marleen C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen C
Gesin met tieners

Pragtige plekkie, het heerlik gebly.

Pragtige, gemaklike blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet V
Saam met vriende

Fantasties.

Pikkewyntjie Cottage se verblyf was verskriklik lekker. Ons het baie lekker gebly. Ons het verskriklik baie van die huisie gehou. Alles was skoon en so mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alta L

Baie oulike seehuisie met alles wat mens benodig.

Die huisie is baie oulik en is 'n tipiese seehuisie in Vermont. Dis soveel rustiger as Hermanus. Ligging is naby aan die see en mens kan wakker word met die branders in jou ore. Ons het heerlik gebly (familie van 5 mense).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Felicity D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Felicity D
Gesin met klein kinders

Baie aangename en netjiese verblyfplek - DStv- en Internet-toegang was spesiale bederf.

Dankie vir ekstra moeite met die oop- en toesluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donita B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donita B
Gesin met tieners

Fantasties, baie dankie.

Pragtige plek wat skoon is en goed ingerig is. Sal aanbeveel vir enige persoon wat 'n heerlike asemrowende mooi en rustige vakansie wil beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pikkewyntjie Cottage se terugvoer

Baie dankie, julle is welkom om enige tyd weer te kom kuier.

Pikkewyntjie Cottage
Charl A - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl A

Ons naweek was absoluut fantasties.

Ons het ons naweek terdee geniet. Die huis is baie skoon en netjies. Die uitsig is pragtig. Ons was vriendelik ontvang en afgesien met ons vertrek. Ons sal definitief weer hier wil kom vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene V

Room with a view.

Net die regte plek om te herlaai. Enigste problem is dat jy nie wil huis toe gaan nie. Huis baie netjies en gerieflik, niks kom kort nie. Igna baie dankie vir jou vriendelikheid. Sien jou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika S

Ongelooflike netjiese vakansie plekkie.

Hierdie was nou regtig vir my die home away from home. Al die geriewe, die pragtige uitsig en die netjiese instandhouding van die plek sal maak dat ek vir seker weer hierheen terugkeer. Baie dankie Brian vir 'n onvergeetlike naweek waarop ek my verjaarsdag saam my kinders hier kon vier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri R
Gesin met tieners

Dit was heerlik om soggens wakker te word en die see te sien.

Die huisie is pragtig en het alles was mens nodig het. Breden en Igna was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk E - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk E
Gesin met klein kinders

Die verblyf was skoon en het alles gehad wat ons wou hê.

Die huis was baie skoon en het al die geriewe gehad wat ons nodig gehad het. Die kinders het hulle bed op die vensterbanke gemaak en ons almal het die uitsig baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynett O - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynett O
Gesin met klein kinders

A lovely cottage with ample sleeping and beautifully looked after with great ocean views.

The cottage was much larger than expected and beautifully decorated and looked after. Great ocean views. Quality of beds and furnishing was great also. Loved the upstairs sit-in windows.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette M
Gesin met tieners

So lekker gebly!

Ons sal die Pikkewyntjie eendag aanbeveel. Mooiste plekkie met wat mens laat welkom voel. Alles was net perfek. Hoop om gou weer daar te kan gaan bly. Inga het soveel moeite gedoen om ons welkom te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leeza N - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leeza N
Saam met vriende

A gorgeous seaside cottage!

Pikkewyntjie is absolutely gorgeous! It has been very tastefully decorated, with lots of cute seaside touches. Igna is extremely accommodating. The level of cleanliness is impeccable! I will definitely be back and recommend it to anyone! It's quite close to the main road and weekend markets are only a few minutes away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sylvia D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia D
Gesin met klein kinders

Ons het n heerlike tyd in die mooi huis gehad en alles wat 'n mens nodig het is daar vir gemaklike verblyf.

Igna was die perfekte hostess! Sy was so vriendelik en behulpsaam. Die huis is ideaal vir 'n lekker vakansie, naby die see en lekker rustig. Alles was so silwerskoon en netjies. Dit is baie goed uitgerus en ek kan dit hoogs aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina N - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina N
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik vakansie gehou in Pikkewyntjie en het reeds bespreek om volgende jaar weer daar te bly.

Dis perfekte akkommodasie vir 'n gesin. Heerlike leefhuis en netjies onderhou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmain M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmain M

Pikkewyntjie het 100% aan ons behoeftes voldoen.

Ons het 'n heerlike naweek in Pikkewyntjie spandeer. Alhoewel die cottage nie groot voorkom nie, is dit fantasties toegerus en ingerig dat daar altyd genoeg spasie is en jy nooit in mekaar se spasie voel nie. Dit was uiters netjies en die eienaars het seker gemaak dat ons welkom voel en al die ekstras soos blomme en beskuit het ons dadelik baie tuis en spesiaal laat voel. Dankie aan die eienaars van hierdie cottage dat ons julle juweel kon leen vir 'n naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip S

Baie gerieflik en netjies.

Alle toerusting was beskikbaar. Die WiFi was 'n groot bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole G - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole G
Saam met vriende

Het dit baie geniet.

Het dit baie geniet, was rustig en stil om weg te breek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Werner S
Gesin met klein kinders

Baie rustige area. Uitsig perfek. Net reg vir afskakel.

Die akkommodasie is baie goed geleë met die rustigheid wat Vermont kan bied. Besoek die omliggende wynplase, kry genoeg rooi wyn en gaan sit saam met iemand spesiaal en kyk net vir die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon D
Gesin met klein kinders

Lekker knus plekkie stapafstand van die see.

Ten volle toegerus met alles wat nodig is. Naby genoeg aan die see om die branders te hoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Barnacle Laan, , Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0MjQxNmRjLTQ2NWItNDYyNy05ZjNkLTkxOTVjMjQ3NmJmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 48 5 1 5 1 Barnacle Avenue Vermont 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.420478700683 19.151135224537
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem