Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pik ’n Wyn

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 35, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 950 per nag, vir 11 mense

Beskrywing

Pik ’n Wyn is 'n vakansiehuis teenaan die see met slaapplek vir 11 gaste in Gouritz.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers wat 3 badkamers deel. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Een van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens en die vierde slaapkamer is apart en het 'n dubbelbed en 'n aparte stort en toilet.

Die aparte woonstel kan nog 3 gaste huisves, dit het een dubbelbed en een enkelbed. Daar is ook 'n stort en toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv.

Daar is 'n toegeboude braai- en kuierarea waar gaste lekker kan ontspan. Die leefarea lei na 'n groot onderdakstoep, met 'n 180 grade-uitsig oor die see. Daar is 2 getypoele oorkant die straat en die strand is stapafstand vanaf die eenheid.

Pik ’n Wyn is 50 km vanaf Mosselbaai en 90 km vanaf George Lughawe. Die omgewing bied 'n verskeidenheid aktiwiteite en besienswaardighede. Gouritsmond vorm deel van die Tuinroete en is naby Gourikwa Natuurreservaat. Gouritz spog met 'n Blouvlagstrand.

Slaapplek

’n Bespreking by Pik ’n Wyn sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Area 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 47 resensies vir Pik ’n Wyn
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Renate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Jaar gelys 5

Ligging

  • Kusweg 35, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pik ’n Wyn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag, vir 11 mense
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag, vir 11 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 35, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d1c611437fb7683043f18636402ed01de1230271751a72c2d5798f6064d428ee2c390be2260d16f6b9d3a98be54b3575b3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag, vir 11 mense 47 5 1 5 35 Kus Road Gouritz 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.354516799398 21.880826762566
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem