LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pikoko Boutique Hotel Heuwelsig | LekkeSlaap
+44

Pikoko Boutique Hotel Heuwelsig

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans Rumpff-straat 14, Heuwelsig, Bloemfontein, 931, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pikoko Boutique Hotel is in die asemrowende, luukse buitewyk, Heuwelsig. Die hotel bied maklike toegang tot al die groot winkelsentrums, mediese sentrums en die gewilde Vrystaatse Botaniese Tuine.

Verblyf by Pikoko Boutique Hotel bestaan uit 4 kamer-kategorieë. Al die suites is smaakvol versier en gemeubileer, en beskik oor koninggrootte-beddens of dubbelbeddens en en suite-badkamers met 'n stort en/of 'n bad.

Al die suites het lugversorging en 'n lessenaar. Ontbyt is elke oggend beskikbaar en sluit kontinentale, Engelse of Ierse en buffet-opsies in. Die hotel het 'n swembad en 'n eetarea.

Die hotel is 2,4 km van Oliewenhuis Kunsgalery af en 10 km van JBN Hertzog af. Besienswaardighede in die omgewing sluit Boyden Observatorium (20 km) en Gallery On Leviseur Bloemfontein (1,7 km) in. Mimosa Mall is 2,6 km van die hotel af. Die naaste lughawe is Bram Fischer Internasionale Lughawe wat 10 km van die hotel af geleë is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Pikoko Boutique Hotel Heuwelsig
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Frans Rumpff-straat 14, Heuwelsig, Bloemfontein, 931, Vrystaat
  • Gaste dink Pikoko Boutique Hotel Heuwelsig het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans Rumpff-straat 14, Heuwelsig, Bloemfontein, 931, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM8niYlTyxKVdBNrbFj9sITwdZvOpYADG4tS9VcFOPWdYFH73KA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 14 Frans Rumpff Street Heuwelsig 931 Vrystaat 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.0858046 26.1992943
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!