LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pikoko Boutique Hotel Heuwelsig | LekkeSlaap
+44

Pikoko Boutique Hotel Heuwelsig

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Pikoko Boutique Hotel Heuwelsig
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Abraham W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek, verskriklik goed geleë, fantastiese diens en kos!

Wat 'n wonderlike pêrel in Bloemfontein! Prysgewys, ligging gewys en die die diens! Die sjef Zimmy is 'n absolute juweel, en die kos wat sy vir ons gemaak het was uit die boonste rakke, well done! Die bestuurder Tumi was verskriklik behulpsaam en het uit sy pad uit gegaan om vir ons alles te doen wat ons gevra het. Die kamer waarheen ons opgegradeer is was pragtig! Baie dankie ons sal vir seker weer gebruik!

Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans Rumpff-straat 14, Heuwelsig, Bloemfontein, 931, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM8niYlTyxKVdBNrbFj9sITwdZvOpYADG4tS9VcFOPWdYFH73KA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 14 Frans Rumpff Street Heuwelsig 931 Vrystaat 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.0858046 26.1992943
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!