LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pikoko Boutique Hotel Waverley | LekkeSlaap
+26

Pikoko Boutique Hotel Waverley

Hotel
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goodale-straat 15, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pikoko Boutique Hotel Waverley is in Waverley in Bloemfontein en bied gerieflike verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers. Dié hotel is 600 m vanaf Bays Village Centre met restaurante en 'n kruidenierswinkel.

Gerieflike verblyf word in 8 kamers gebied, waarvan 5 deluxe standaardkamers en 3 executive suites is. Elke kamer het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Sekere kamers het 'n yskassie.

Die hotel bied veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging bied toegang tot winkelsentrums, mediese sentrums, die Vrystaat Nasionale Botaniese Tuin, Vrystaat Rugbystadion. Loch Logan Waterfront en Mimosa Mall.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Goodale-straat 15, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goodale-straat 15, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02lfTSRNsHxNkD2yGfAdOGRhlkkcpZFvZVlAtYEAVjNzqsm7AN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 2) 15 Goodale Street Waverley 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.091044217724 26.224206588955
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!