Underberg Akkommodasie by Pile Inn | LekkeSlaap
+28
+28

Pile Inn

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofweg 27, Underberg, 3256, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pile Inn bied B&B-verblyf en is in die bekoorlike dorpie Underberg geleë. Die gastehuis is die ideale basis om die besienswaardighede van die dorp te verken; geleë aan die voet van die suidelike Drakensberge.

Verblyf by Pile Inn beskik oor 3 kamers. Hierdie kamers het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens of albei. Elke kamer het 'n en suite-stort. Gaste het toegang tot gratis WiFi, die gemeenskaplike volledig toegeruste kombuis en braaigeriewe buite, 'n eetkamer en 'n veranda wat uitkyk oor die tuine van die eiendom. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Pile Inn is naby die middedorp, met 'n paar kroeë, restaurante, winkels en ander geriewe wat gaste kan besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Pile Inn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Ou Hoofweg 27, Underberg, 3256, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Pile Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofweg 27, Underberg, 3256, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6AiJfpnEYcgB6uemMP4x5LKPrAj81YJPBusVZvfIYWZnzCXoXE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 27 Old Main Road Underberg 3256 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-15:00 10:00 -29.795896112412 29.502027411288
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za