Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pilgrim Vine

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pilgrim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Pilgrim Vine
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Gabriella W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriella W
Saam met vriende

Fantastic!

Absolutely wonderful! We had an incredible stay and it was the perfect spot for a wedding we attended at Cavali - highly recommend. The hosts were incredible, and we felt at home during our stay. Would love to go back for a longer, leisurely stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V
Gesin met klein kinders

Excellent location, excellent equipped and super service.

Pilgrim Vine is excellently located, excellently equipped and the service and friendliness of the people that looked after us there was immaculate! I came from Denmark with my wife and took our children and granddaughter with for 8 unforgettable days! Lizette took excellent care of us throughout. We will definitely go back there! I can fault nothing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronique K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique K
Saam met vriende

Die beste waarde vir jou geld.

Baie lekker gekuier hier met my vriende, die plek het alles wat jy nodig het en is baie netjies, definitely die moeite werd, sal graag weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela Helena M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela Helena M

Pilgrim Vine is baie netjies en skoon. Goeie fasiliteite beskikbaar. Heerlik om kaggelvure gekuier.

Pilgrim Vine is die ideale wegbreek verblyf vir familie en vriende. Ons het baie slegte weer gehad, maar die huis is so ingerig dat ons heerlik binnenshuis kon kuier, en steeds 'n vakansie gevoel gehad het. Sekuriteit baie goed. Lizette se diens gedurende ons verblyf was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie J
Saam met vriende

Awesome house.

Lovely contacts, had a great stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl C
Gesin met klein kinders

Outstanding.

We had the best time as a family at this gorgeous property! Fabulous house, in a great location, and the owner is an absolute dream. She couldn't do enough for us. Thank you for making our holiday so memorable. Lots of love.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rentia D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia D

Bo verwagting.

Pilgrim Vine was voorwaar vir ons 'n groot bederf. Buiten dat dit 'n pragtige plek is, het dit soos 'n hotel gevoel, die kombuis is uit die boonste rakke. Met aankoms is ons hartlik en met 'n groot glimlag deur Lezette verwelkom. Met al ons bederfies het ons regtig soos eregaste gevoel. Die huis is so goed toegerus met enige iets wat jy aan kan dink. Daar was tot Spray & Cook toe ons dit nodig gehad het vir 'n bakbroodjie buite op die kole. Die huis is lieflik groot, so ons groot groep het dit so geniet, want daar was plekkies waar jy bietjie alleen kon wees indien jy sou wou. Die gasvrou het ook betyds met ons gekommunikeer met inligting en ligging sonder dat ons nodig gehad het om te vra. Pilgrim Vine, ek sou jul 'n volle 10 gee. Baie dankie vir 'n kuier wat ons altyd sal onthou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abe P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abe P
Saam met vriende

Uitmuntend!

Die naweek was onvergeetlik. Baie dankie. Vriendelike diens in 'n besonder netjiese plek. Die eienaar was baie besorg en wou deurlopens weet of alles OK is en ons verseker van onmiddelike diens indien nodig. Die huis bied basies alles wat jy benodig en is besonders mooi. Beslis 'n wenner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike M
Saam met vriende

Amazing.

Cheese board and wine on arrival. Option to clean while we stayed. Provided wood and topped up during the stay. Soaps and chocolate on your pillow, like a hotel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanie P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie P

Baie lekker gebly by Pilgrim Vine.

Great plek, ideaal geleë. Baie netjies en skoon, die huis beskik van alles wat jy nodig het en nog meer. Die kombuis is toegerus met net die beste. Sal beslis aanbeveel en weer huur as die geleentheid daar is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R5 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R5 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermitage-laan 17, Die Wingerd, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e8c37332f0d73a0a645228eff5d45385fcebaf4f152140e0ed7c7722229831fdbdf6e1c4f924ea32540c256f8ca9239ec59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 800 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 17 Hermitage Avenue Die Wingerd 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.06786936249 18.831501982209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem