Pelgrimsrus Akkommodasie by Pilgrims Hut | LekkeSlaap
+21
+21

Pilgrims Hut

9 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R533, Pelgrimsrus, 1290, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pilgrims Hut is op 'n plaas slegs 2 km van Pelgrimsrus, 'n dorpie in Mpumalanga. Pelgrimsrus is 'n provinsiale erfenisgebied met 'n hele rits historiese, natuurlike en kulturele besienswaardighede. Dis 'n goeie basis vanwaar gaste die pragtige Panoramaroete kan verken.

Die plaashuis bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. Daar is 2 badkamers met een wat 2 storte het.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en daar is 'n braai-area buite. Die patio bied 'n pragtige uitsig op die berg.

Doendinge in die omgewing sluit voetslaan, perdry, gholf-speel, kuriowinkels, voëlkyk, bergfietsry en daguitstappies na die nabygeleë natuurreservate in.

Slaapplek

’n Bespreking by Pilgrims Hut sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Pilgrims Hut
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • R533, Pelgrimsrus, 1290, Mpumalanga
  • Gaste dink Pilgrims Hut het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R533, Pelgrimsrus, 1290, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bb16a64febe63696f5cedc834a1a0c61e8e05c3e3b845860997719e64dde2e867bbf94732e70754a85df686c77f881cd884?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 R533 Pilgrims Rest 1290 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -24.915638255858 30.764465622047
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za