LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pilgrims Rest | LekkeSlaap
+66

Pilgrims Rest

9 resensies
Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gainsborough-rylaan 52, Durban-Noord, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pilgrims Rest bied lieflike verblyf in Durban-Noord, 'n area met asemrowende uitsigte oor die vallei en die see. Dit is perfek vir ontspannings- of sakereisigers. Die eenheid is op die grondvloer op dieselfde vlak as die swembad onder die hoofhuis.

Verblyf word in 3 eenhede aangebied. Pilgrims Rest 1 bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens, 'n hangkas, lessenaar en 'n skootrekenaar. Die aparte badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, en basiese eetgerei en breekware om 'n selfsorgontbyt voor te berei. Daar is ook 'n waaier en 'n verwarmer, 2 gemaklike rottangstoele en 'n tafel.

Die tweede eenheid, Pilgrims Rest 2, het slaapplek vir 2 en is toegerus met 'n dubbelbed.

Pilgrims Rest House het 4 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek vir 9 gaste, aangesien daar 'n ook 'n dubbelslaapbank in die sitkamer is. Die huis is groot en baie gerieflike. Daar is 'n en suite-badkamer en 'n dek met 'n see- en vallei-uitsig buite die hoofslaapkamer.

Die perseel het 'n groot swembad, 'n swaaibank, buitestoele en 'n sambreel, braaigeriewe en gratif WiFi. Daar is veilige parkeerplek op die perseel agter 'n hek wat met 'n afstandbeheer werk.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 9 resensies vir Pilgrims Rest
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Gainsborough-rylaan 52, Durban-Noord, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Pilgrims Rest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gainsborough-rylaan 52, Durban-Noord, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA614c853919f298082c797982a841d5c4c48621391cfe3b09fff4e646a640a5ef18d2756d7e7b91568485ad96806558c723b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 52 Gainsborough Drive Durban North 4052 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.79415 31.02946
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!