Gholfsig Akkommodasie by Pillars Self-Catering & Conferencing | LekkeSlaap
+24
+24

Pillars Self-Catering & Conferencing

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R840 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Audrey Blignaut-straat 4, Golfsig, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pillars Self-Catering & Conferencing is in 'n stil voorstad van Middelburg, Mpumalanga, geleë en is perfek vir 'n vakansie of sakereisigers.

Die verblyf bestaan ​​uit 6 eenhede wat volledig toegerus is vir selfsorg. Die eenhede is geskik vir 2-6 gaste en het óf 'n dubbel- of twee enkelbeddens, sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke eenheid het ook 'n privaat kombuis met ruim ingeboude kaste met breekware en eetgerei, 'n TV met sekere DStv-kanale, en linne en handdoeke word voorsien.

Sakereisigers sal baie bly wees oor die konferensiegeriewe wat aangebied word, wat tot 25 afgevaardigdes kan huisves. Vir diegene wat soggens of saans nie wil braai nie, is heerlike maaltye op versoek beskikbaar in die eetkamer. 'n Lapa met 'n ingeboude braai op die perseel is beskikbaar.

Doendinge in die area sluit gholf, rolbal of muurbal, asook die Middelburg Country Club in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.7 uit 5van 2 resensies vir Pillars Self-Catering & Conferencing
Netheid
2.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
2.5/5
Veiligheid
2.5/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Audrey Blignaut-straat 4, Golfsig, Middelburg, 1050, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Audrey Blignaut-straat 4, Golfsig, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA0MGM0N2E2LWNlMjctNDc1NS04NzY3LWFlMDg3OGUxYmQzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R840  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 3 4 Audrey Blignaut Street Golfsig 1050 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.775128851734 29.436695575678
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za