Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pin Oaks

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balmorallaan 36, Hurlingham, Sandton, 2196, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pin Oaks is in die stil, rustige Hurlingham in Sandton geleë. Dit is gerieflik net 3 km vanaf Sandton se middestad, besigheidsdistrik en die Gautrein se Sandton-stasie met maklike toegang tot hoofpaaie. Pin Oaks is ook ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Dié eenheid bied verblyf in 'n groot "master"-suite, "executive"-ateljeewoonstel en 'n tuinkothuis. Al die kamers het WiFi en DStv. Daar is 'n alternatiewe kragtoevoer indien beurtkrag geïmplementeer word.

Pin Oaks is in 'n groot boomryke tuin met toegang tot 'n swembad. Daar is veilige parkeerplek op die perseel agter 'n elektriese heining en daar is ook paniekknoppies wat aan gewapende reaksie verbind is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Pin Oaks
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Balmorallaan 36, Hurlingham, Sandton, 2196, Gauteng
  • Gaste dink Pin Oaks het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balmorallaan 36, Hurlingham, Sandton, 2196, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyOGVlMzJhLWMxMWEtNDU4ZC04Mjg5LTlhZjEyMWZlZmE1MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 36 Balmoral Avenue Hurlingham 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.103249779777 28.029658198357