Pinard on Sea
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stadlerweg 47, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 17
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Pinard on Sea is 'n pragtige seefront-gastehuis met 'n pragtige uitsig op Tafelberg en oor die see in Bloubergstrand. Bloubergstrand bied pragtige strande en uitsigte, en verskeie doendinge en besienswaardighede vir reisigers.
Die gastehuis bied verblyf in 2 luukse suites wat elk 'n privaat balkon en 'n pragtige uitsig oor die see en op Tafelberg het. Die luukse suites bied elk slaapplek aan 2 gaste met 'n koninggrootte-bed of 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n slim-TV, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is ook gratis WiFi.
Die goue strande in die area is heerlik vir watersport soos windplankry en vlieërbranderry en daar is ander doendinge soos vierwielfietsry, voetslaan, inkopies en uiteet in die area.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Stadlerweg 47, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Pinard on Sea het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stadlerweg 47, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 17