LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pine Cottage | LekkeSlaap
+15

Pine Cottage

Selfsorg
Pine Cottage
Vanaf
Vanaf R695
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Pine Cottage het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is ook 'n badkamer, 'n oopplan-kombuisie en 'n sitkamerarea. Die slaapkamer word met gordyne van die sitkamerarea geskei. Die kombuis het 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, stoof, koffiemasjien en 'n yskas. Daar is gratis WiFi en heelwat pakplek vir bagasie. Die kothuis bied toegang tot 'n tuintjie met meubels.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shearwater-rylaan 26, Marina Da Gama, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADyRagwsyHFJv7GTMgtBhZukrEHPtgkq2sBIsRi2JUZpmFagkW0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695  per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 26 Shearwater Drive, Marina Da Gama Muizenberg 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -34.080727 18.477084
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!