Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pine Cottage

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poivre-singel 12, Sea Vista, Village de Comores, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R2 340 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Pine Cottage is 'n dubbelverdieping-grasdakhuis op 'n klein privaat landgoed Sea Vista en bestaan uit 17 huise wat 'n gemeenskaplike swembad deel.

Pine Cottage het 'n knus atmosfeer en is gerieflik ingerig. Dit bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.

Die eerste slaapkamer en badkamer is op die boonste verdieping. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n sitarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Bo is daar 'n klein kantoor met 'n ekstra hoekbank waarop gaste kan ontspan. Die tweede en derde slaapkamer en die tweede badkamer is onder. Dié 2 slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad met 'n handstort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis het 'n skuifvenster wat op die terras oopmaak en 'n toonbank met stoele. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met satellietkanale.

Die leefarea lei na 'n onderdakterras met sitplek en 'n etenstafel. Gaste kan die uitsig oor die fynbos geniet met suikerbekkies wat nektar uit die voerder in die denneboom drink.

Pine Cottage is sentraal in St Francisbaai geleë en bied maklike toegang tot die strand, kanale, winkels, koffiewinkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Pine Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Pine Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Poivre-singel 12, Sea Vista, Village de Comores, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Pine Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 340
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 340
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poivre-singel 12, Sea Vista, Village de Comores, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21911bdefb25f8999175cb7ab06dc8ce9ec52f744b5df0b3f09ed1c4657fcd8afadcb5c081d422aa9488c82323d98d25b0b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 340 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 12 Poivre Crescent, Sea Vista Village de Comores 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.152821918353 24.832069504299