Suidelike Voorstede Akkommodasie by Pine Cottage | LekkeSlaap
+13

Pine Cottage

1 resensie
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Pine Cottage
Rates displayed are on a self-catering basis.
Belasting en Ekstras

Die kothuis sal voor en na jou vertrek skoongemaak word. As julle wil hê dit moet skoongemaak word gedurende julle verblyf sal daar 'n ekstra fooi vir die skoonmaker wees.
Wasgoed kan teen 'n ekstra koste gedoen word.
Daar is heelwat trappe wat na die kothuis lei, so dit is nie ideaal vir ouer of gestremde gaste nie.
Die kothuis het 'n gaskaggel binne, maar as jy dit wil gebruik moet jy vir die gas betaal (wat ons sal gaan koop).
Rook is verbode binne die kothuis en word slegs op die patio buite toegelaat.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klaassens-weg 19, Bishopscourt, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxGINOkL3B6DSuQ6EzEAQy0r4a9FrvOk7VU0C9dWCZXI7HQKhfs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 19 Klaassens Road Bishopscourt 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.996725172483 18.446352537365
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za