Groot-Brakrivier Akkommodasie by Pine Creek Holiday House 35431 | LekkeSlaap
+7
+7

Pine Creek Holiday House 35431

Selfsorg
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amy Searl-straat 6, Pine Creek Vakansieoord, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

Pine Creek Holiday House 35431 is in die Pine Creek Vakansieoord in Groot-Brakrivier.

Dié kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is 'n enkelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kothuis het 'n oopplan-leefarea en -kombuis met 'n skuifdeur na buite. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en daar is 'n klein etenstafel. Die leefarea het 'n TV met vol DStv.

Die oord het sy eie muntaangedrewe tuimeldroër en wasgoedmasjien. Daar is baie vakansiegeriewe soos kano's, springmatte en 'n speelarea vir die kinders.

Slaapplek

’n Bespreking by Pine Creek Holiday House 35431 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Ligging

  • Amy Searl-straat 6, Pine Creek Vakansieoord, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amy Searl-straat 6, Pine Creek Vakansieoord, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB98AyGivXoRYkrTO1vMS5JsbJ4Nipjb95qCtUtAXQOPR2vx1rW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 6) 6 Amy Searl Street Pine Creek Holiday Resort 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.040639 22.218711
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za