George Akkommodasie by Pine Glen Village Cottage | LekkeSlaap
+9
+9

Pine Glen Village Cottage

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pine Glen Village 27, Sarveldweg, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pine Glen Village Cottage is 'n selfsorghuis in George. Hierdie vakansiehuis is naby die middestad geleë en 'n rit van die besienswaardighede in die omgewing af.

Hierdie huis is volledig gemeubileer en troeteldiervriendelik. Die huis het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n stort of bad. Die oopplan-kombuis het die nodige toestelle om maaltye voor te berei. Die sitkamer langsaan het 'n gemaklike rusbank om op te ontspan.

Die leefarea lei na 'n onderdakbinnehof met 'n braai-area. Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Klein- tot mediumgrootte troeteldiere, wat goedgemanierd is, kan op versoek saamgebring word.

Pine Glen Village Cottage is lekker naby verskeie restaurante en museums, dis 5 minute se ry vanaf die Tuinroete Mall en 15 minute se ry vanaf Victoriabaai

Slaapplek

’n Bespreking by Pine Glen Village Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Pine Glen Village Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Pine Glen Village 27, Sarveldweg, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pine Glen Village Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pine Glen Village 27, Sarveldweg, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2ZGE4MjEwLTY3NTktNDdkNy04ODEzLTFiY2I1MDgwYmEzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 27 Pine Glen Village Sarsveld Road 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.96828 22.48962
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za