Witrivier Akkommodasie by Pine Lake Resort, White River | LekkeSlaap
+20
+20

Pine Lake Resort, White River

  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 204 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pine Lake Resort, Vintage Drive, Hazyview-weg (R40), Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 6

Beskrywing

Pine Lake Resort bied gaste chalet-verblyf en is aan die oewer van Lake Longmere in Witrivier geleë. Die oord skuil in 'n welige woud teen die majestueuse berge van Mpumalanga.

Verblyf by Pine Lake Resort word in 34 chalets aangebied wat elkeen slaapplek vir 6 gaste het. Elke chalet het 3 goed gemeubileerde slaapkamers en 2 badkamers op aparte verdiepings, sowel as 'n oopplan-leefarea met 'n kaggel, 'n kombuis, en 'n stoep met braaigeriewe.

Gaste kan by enige van die uitstekende plaaslike restaurante naby die oord gaan eet. WiFi en 'n koffiemasjien is in die informele gaste-sitkamer beskikbaar. Die oord het ook 'n tennis- en vlugbalbaan, 'n gimnasium, 'n speletjieskamer, en buite-doendinge soos swem, voetslaan en kanovaart.

Diegene wat 'n bietjie wil ontspan kan by die oord se spa Bella Reho aanklop.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Switsers
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Pine Lake Resort, White River
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Pine Lake Resort, Vintage Drive, Hazyview-weg (R40), Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Pine Lake Resort, White River het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 204 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pine Lake Resort, Vintage Drive, Hazyview-weg (R40), Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADvGZOiQjKaOaseqH9BA3vIItmWO5zlbyoI3VQpyOYEsWnwrk8S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Pine Lake Resort Vintage Drive, Hazyview Road (R40) 1240 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -25.279478024191 31.003022220793
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za