LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pine Place | LekkeSlaap
+22

Pine Place

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir Pine Place
Netheid
3.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.7/5
Theo G - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Theo G

Teleurstellend.

Woonstel ruik na rook. Hoofslaapkamer se bed het geen lakens, slegs matrasbeskermer op gehad met duvet (vol kolle). Breekware in kombuis nie skoon.

Livhuwani M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Livhuwani M
Gesin met klein kinders

Nice and comfortable place.

The place was very nice and comfortable.

Fernanda V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fernanda V
Saam met vriende

Gaste het gevoel asof hul by hul eie tuiste is.

Ek het die bespreking namens my broer en ander familielede gedoen. Met hul aankoms was alles in plek net soos vooraf met hulle gereël is. Die gasvrou asook die bestuurder het hul dadelik laat tuis voel. Die gasvrou het hul ook advise gegee hoe om by van hul bestemmings in die stad uit te kom. My broer is onlangs oorlede, maar het het vir ons almal na sy tuiskoms in Oudtshoorn vertel dat Pine Place en sy personeel van sy beste ervarings ooit was. Baie dankie daarvoor. Ek is dankbaar dat my familielede by julle uitgekom het.

Pine Place's terugvoer

Dankie vir jou hart, warm en vriendelike woorde en my innige simpatie aan jou en die res van jou familie vir jou verlies. Mag God jou seën met sy liefde.

Pine Place
was R1 750
Vanaf R1 575
per nag (vir 4 persone)
was R1 750
Vanaf R1 575
per nag (vir 4 persone)
was R1 750
Vanaf R1 575
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eenheid 4 Pine Place, Pine-weg 2, Kenilworth, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzODkwOGZkLTVjOTAtNDE5ZC04YTA3LTNiMGUyYWM2Nzg0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 750, nou Vanaf R1 575  per nag (vir 4 persone) 3 5 1 4 Unit 4 Pine Place, 2 Pine Road Kenilworth 7708 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -33.991855 18.46891
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!