Kleinmond Akkommodasie by Pine Tree B&B | LekkeSlaap
+14
+14

Pine Tree B&B

  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 23, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pine Tree B&B is aan die stiller kant van Kleinmond geleë, maar is tog stapafstand van die strand, winkels en ander doendinge af.

Hierdie B&B word deur die eienaar bestuur en bied 1 privaat en suite-slaapkamer wat smaakvol versier is. Die slaapkamer is ingerig met 'n TV, radio, haardroër, waaier, verwarmer en koffie- en teemaakgeriewe. Dit lei na 'n konservatorium waar ontbyt bedien word. Gaste word aangemoedig om te ontspan en die rustige atmosfeer van die blomryke tuin te geniet.

Dit is ideaal vir gaste wat graag die Harold Porter Botaniese Tuin of die Stoney Point-pikkewynkolonie besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Pine Tree B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 6de Laan 23, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pine Tree B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 23, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjNmYxZDlhLWIwZGEtNDVhZC04ODQyLWM4NzRlMTFiODAwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 23 6th Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.3389269773 19.026700258255
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za