Pine Tree Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pine Tree Lodge is op 'n weelderige perdelandgoed geleë en bied gemaklike 3-ster-verblyf of jy nou vir besigheid of plesier besoek. Ontspan om die swembad en neem die natuurskoon en pragtige tuine in, of wandel op die gronde terwyl jy die voëllewe bewonder.

Pine Tree Lodge is in Beaulieu Landgoed geleë en bied veilige verblyf in die rustige omgewing. Al die kothuise is volledig toegerus vir selfsorg-akkommodasie met 'n kombuis in die groter eenhede of 'n kombuisie in die kleiner eenhede. Maaltye kan op versoek voorsien word.

Verskeie winkelsentrums, banke, poskantore, bioskope, kasino's, gholfbane, restaurante en gimnasiums is naby die lodge. Pine Tree Lodge is ook naby 3 hoofpaaie geleë wat beteken dat jy maklik Pretoria, Sandton, Johannesburg en al die lughawes kan besoek.

Bring jou perd en geniet die wonderlike perde-geriewe.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensie geriewe

  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pine Tree Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za