Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinella and Castanea Farm Cottages

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castanea and Pinella Farm Cottages, Porsie 3, Stampblokfontein Plaas, Magoebaskloof, 1018, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pinella en Castanea Farm Cottage is langs die R71 in Magoebaskloof tussen Polokwane en Tzaneen geleë.

Pinella Farm Cottage het slaapplek vir 7 gaste en dit beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n oopplan-solderkamer met 2 ekstra koningingrootte-beddens, 1 enkelbed, en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die eenheid het 'n ekstra gastetoilet. Pinella Farm Cottage se kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas, vrieskas en mikrogolfoond. Gaste het toegang tot 'n kaggel, 'n stoep met sitplek en 'n draagbare braai. Let wel dat die dek nie enige relings het nie en al die slaapkamers is op die boonste verdieping.

Rook is in die eenheid verbode, en daar is nie 'n TV nie. Onthou asb. om jou eie swemhanddoeke saam te bring.

Castanea Cottage bied slaapplek aan 7 tot 9 gaste. Daar kan 2 gaste in die hoofslaapkamer met 'n en suite-badkamer, 2 gaste kan in die 2-enkelbedkamer, en 3 tot 5 in die solderkamer slaap. Die kothuis het 2 kaggels - 1 in die kombuis/eetkamer en 1 in die TV-kamer. Die vuurput buite is lekker vir 'n groepskuier en die stoep met 'n uitsig oor die dammetjie het genoeg plek vir lang, luilekker middagetes.

Rook is in die eenheid verbode. Onthou asb. om jou eie swemhanddoeke saam te bring.

Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, voëlkyk, en bergfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 89 resensies vir Pinella and Castanea Farm Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Iris Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 103

Jaar gelys 7

Ligging

  • Castanea and Pinella Farm Cottages, Porsie 3, Stampblokfontein Plaas, Magoebaskloof, 1018, Limpopo
  • Gaste dink Pinella and Castanea Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castanea and Pinella Farm Cottages, Porsie 3, Stampblokfontein Plaas, Magoebaskloof, 1018, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiNzVjMjg2LTQxNjktNDY5Yy04NmFlLWIzYTQzNjhmNjhhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 Castanea and Pinella Farm Cottages Portion 3, Farm Stampblokfontein 1018 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.880984133639 29.98943567276
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem