Pinetown Lala Land
9 resensies
B&B
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eastleigh Place 20, Manors, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pinetown Lala Land is in die voorstad Manors in Pinetown geleë. Dit is lekker naby die Kloof-gholfbaan en verskeie restaurante.
Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, WiFi en 'n basiese selfsorgkombuisie.
'n Volledige Engelse ontbyt word daagliks bedien. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek en braaigeriewe.
'n Lughawe-pendeldiens is beskikbaar indien dit vooraf gereël word, sowel as plaaslike reise teen 'n ekstra koste.
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Geriewe
- Braaiplek
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
3.4 uit 5van 9 resensies vir Pinetown Lala Land
Netheid
3.7/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
3.4/5
Waarde vir geld
2.9/5
Ligging
- Eastleigh Place 20, Manors, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Pinetown Lala Land het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Pinetown New Germany Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eastleigh Place 20, Manors, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 12