Somerset-Wes Akkommodasie by Pinewood Cottage | LekkeSlaap
+19
+19

Pinewood Cottage

Selfsorg
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinewoodstraat 50, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pinewood Cottage bied lieflike selfsorgverblyf op 'n privaat perseel met 'n aparte ingang minder as 1 km vanaf die hartjie van Somerset-Wes. Pinewood Cottage is die ideale basis om die omliggende area te verken. Dit is naby verskeie restaurante, wynplase, inkopiesentrums en Kaapstad Internasionale Lughawe.

Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, haardroër, haartang en haarkruller. Elektriese komberse word in die winter voorsien. Daar is 1 badkamer met 'n stort en 'n toilet. Vars wit handdoeke, sjampoe, handeseep en room word voorsien.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, strykyster, strykplank, eetgerei en breekware toegerus. 'n Verwelkomingspakkie met melk, tee, suiker en 'n bottel wyn word met aankoms voorsien. Daar is 'n etenstafel vir 2. Die sitarea het 'n slaapbank vir 1 kind en 'n Slim-TV met Netflix. Gratis WiFi word voorsien.

Die leefarea lei na 'n rustige en privaat klippie-tuin met 'n tafel, bankie en braaigeriewe. Daar is parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Pinewood Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Pinewoodstraat 50, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinewoodstraat 50, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf6662477f455397b4809e05601f0fe3c6af09ec7a08891ad31ca4f35230bba4346f6fb7dc393a923a326e36f1c86a477538?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 3) 50 Pinewood Street Somerset West 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.073933181906 18.851885856467
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za