Pinnacle Point Akkommodasie by Pinnacle Point 61 | LekkeSlaap
+8

Pinnacle Point 61

Selfsorg
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point 61 , Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pinnacle Point 61 is 'n bekoorlike selfsorghuis wat op die Pinnacle Point Gholflandgoed in Mosselbaai geleë is. Dié landgoed bied toegang tot 2 privaat strande teen 'n pragtige 4 km lange kus met 100-ha natuurreservaat.

Dié huis het 3 en suite-slaapkamers met klerekaste, 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het albei 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolf, broodrooster, stoof, oond en yskas-vrieskas, asook 'n skottelgoedwasser en tuimeldroër. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n lieflike patio met 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die see en gholfbaan.

Pinnacle Point Gholflandgoed is net 3 km vanaf Mosselbaai se hawe en 46 km vanaf George Lughawe. Dis die ideale bestemming vir gholfspelers en diegene wat graag die Tuinroete wil verken. Daar is ook 'n swembad, restaurant en kampioenskap-gholfbaan met 18 putjies.

Slaapplek

’n Bespreking by Pinnacle Point 61 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Pinnacle Point 61 , Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point 61 , Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyYjBlN2NjLTc5MzMtNDAzMS1iOGEyLWRiNzY3NjlhZDQ2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 250  per nag (plek vir 6) 61 Pinnacle Point Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.198062173652 22.092563062906
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za