Pinnacle Point Akkommodasie by Pinnacle Point Beach and Golf Estate @ Look Out Drive 224 | LekkeSlaap
+19
+19

Pinnacle Point Beach and Golf Estate @ Look Out Drive 224

8 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 650 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mosselstraat, Pinnacle Point Golf and Beach Estate, 224, Look Out-rylaan, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pinnacle Point Beach and Golf Estate @ Look Out Drive 224 is 'n kontemporêre huis wat na die see front op die Pinnacle Point-landgoed, 'n gholflandgoed in Mosselbaai wat oor die Indiese Oseaan kyk. Dié bekoorlike kusdorp is bekend vir sy Poskantoor wat soos 'n stewel gevorm is, die Garden Route Casino, 60 km se goue strande en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.

Die moderne vyfslaapkamerhuis spog met pragtige uitsigte oor die see en gholfbaan en daar is slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed elk en 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk. Daar is ook 2 gedeelde badkamers.

Die ten volle toegeruste kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en skottelgoedwasser. Die sitkamer het gemaklike sitplek. Die onderdakstoep kyk uit oor die see en gholfbaan en daar is braaigeriewe. Dit lei ook na 'n plonspoel en die houtdek. Gratis WiFi, DStv en veilige parkeerplek word voorsien.

Gaste kan swem, gholfspeel, tennisspeel, voetslaan en spabehandelings op die landgoed geniet. Daar is verskeie besienswaardighede in die dorp om te verken.

Die swembad is nie verhit of omhein nie en mag gevaar inhou vir jong kinders. Indien nodig kan die swembad se veiligheidsnet oorgetrek word, laat ons asseblief vroegtydig weet.

Slaapplek

’n Bespreking by Pinnacle Point Beach and Golf Estate @ Look Out Drive 224 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Pinnacle Point Beach and Golf Estate @ Look Out Drive 224
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Mosselstraat, Pinnacle Point Golf and Beach Estate, 224, Look Out-rylaan, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pinnacle Point Beach and Golf Estate @ Look Out Drive 224 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mosselstraat, Pinnacle Point Golf and Beach Estate, 224, Look Out-rylaan, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqFhbhV1uOEeXU3FQXYbaeYx5sqUiWjP4Vb2lQc3oNwyu4PXJFb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 650  per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 Mossel Street Pinnacle Point Golf and Beach Estate, 224 Look Out Drive 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.1998 22.0912
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za